2152 - Drie luukse woonhuise (nuut) op leefstyl hoewe.
21 Ha plot plat grond
4 toegeruste boorgate met baie sterk water, 1 gronddam en sinkdam waaruit besproei word.
Afgekampte kraal vir beeste
Omhein met beesheining
Alle geboue is ongeveer 4 jaar oud.
Hoofhuis
300m2
Die hele huis het teelvloere
Baie groot stoep met afdakke vir 4 voertuie
Groot
Veeplaas met 2 weidings kampe met water, Bes kik oor veehanteringsgeriewe, 2 Boorgate wat toegerus is met windpompe.
1Groot sementdam, Drade van kampe in goeie toestand, Kleinhuis bestaande uit leefvertrek, kombuis , kamer en badkamer .
1 x Ou werkershuis
1 x Stoor met afdak
Veehanteringsgeriewe
Drakrag 1/11GVE, Die reenval per jaar is ongeveer
Die pragtige en veilige 2 slk, 2 badkamer woonstel is gelee aan die voorkant van die hoofhuis in Sinoville.Ideaal vir 'n jong paartjie of ouer persone met klein troeteldiere of geen diere.Die huis is kompleet met 2 sk, 2 badk, Baie ruin oopplan sit/eet/kombuis, afdak, privaat tuin met louvre dak, water ingesluit, pre paid krag, aircon, ens
35ha Bosveld saai- en veeplaas weerskante van die pad. 4 Slaap- en 2 badkamer huis met woonvertrek. Werkers kwartier, stoor, drukgang en kraal asook sementdam en 2 krippe. 4 Kampe waarvan 12ha bewerkbare grond is, vir die aanplant van mielies, koring en groente en 2ha onder pekanneut bome.
Klein wild en rooibokke is seisoenaal en vlakvarke en
403ha Bees-+ Saaiplaas. 50ha Vleiland, 50ha Leemgrond, 46ha sandgrond wat geskik is vir grondbone en 120ha turfgrond vir mielies en sonneblom. 4 boorgate waarvan 1 toegerus is en 9000l gee en die ander gee 2500l/h.
Beesheining in 7 kampe verdeel waarvan 2 lande is. 3 watertenks onderskeidelik 10 000 en 2x5000l. Wild kom voor: koedoes, klein wild
RUSTIGE LANDELIKE LEEFSTYL!!
Goed versorgde, ruim en sonnige 2 slk vrystaande huis op `n boomryke landbouhoewe in Tiegerpoort beskikbaar.
Die akkommodasie sluit onder andere in:
Onderdak kuierstoep, ondervloer verhitting in die leefkamer, volledeige badkamer asook `n gaste toilet, ruim aparte waskamer, `n toesluit stoorkamer/werkswinkel/studio
2136 - Exceptional 8.35 ha plot outside Bela Bela for sale.
Ruim 2 slaapkamers en suite badkamers
Kombuis, sitkamer en eetkamer is oopplan.
Aparte opwas geriewe
Lugversorging in al die vertrekke
Swembad met lapa wat netjies omhein is
2 rondawel huise met badkamers en klein kombuis.
2 Motorhuise met dubbel afdakke
Teetuin met 2 wendy huise
Groot
638 ha Wildsplaas met 'n 4 slaapkamer stewige plaaswoning.
Tweede huis / jagtershuis: 4 slaapkamer, 1 badkamer
Voerstoor en pakkamer.
Beeskrale en beeshantering.
Koelkamer met slagfasiliteite.
2 Toegeruste boorgate, 3 gronddamme.
3 Suipings, 4 sementkrippe, 1 sementdam.
1 25 KVA 3 Fase Eskompunt.
Die plaas is vir BTW geregistreer.
Bome:
Geelhaak
Die plot is 45 hektaar groot en grens aan die Olifantsrivier. Geleƫ langs die ou Belfast pad en is 4km uit Middelburg. Daar is 10 woonhuise op die plot waarvan 9 uitverhuur word en die eienaar kan woon in die hoofhuis. Inkomste uit die huurhuise beloop R56 000.00 per maand.
Op die hoof erf is twee woonhuise. Een groot stoor en een klein stoor ook
'n Baie mooi bergplaas met uitsonderlike uitsigte regoor die Bosveld.
Die plaas is 7 km op die Rooibokkraal pad met 'n eie Serwituut wat toegang baie vergemaklik.
Dit is egter 'n Binneplaas vir sekuriteitsdoeleindes.
Die plaas is hoofsaaklik berge met baie mooi klowe en 'n gedeelte gelykgrond.
Bome wat op die plaas voorkom is Hardekool, Tambotie, K...