My eienaar het besluit om te verhuis en my hart is seer. Ek is dringend op soek na 'n nuwe eienaar wat my wil kom bewoon en geniet.Ek is met baie liefde en sorg opgepas en bied die volgende aan my toekomstige eienaar:Groot oop plan sit/eetkamer en kombuis met granietblaaie en plek vir skottelgoedwasser en wasmasjien. My 3 slaapkamers is almal ruim ...
Ek treur oor my huidige eienaar wat my nie meer kan bewoon nie. Kom besigtig my, koop my en maak my hartjie weer heel.Ek het 'n pragtige oop plan sitkamer met 'n balkon wat op baie mooi tuine uitkyk.My kombuis het 'n ingeboude graniet ontbytblad met spasie vir 'n wasmasjien en yskas. My slaapkamer is ruim met ingeboude kaste en 'n dubbelbed pas
Beplan julle om twee gesinne te akkommodeer, terwyl privaatheid nie ingeboet moet word nie? Hierdie is beslis die antwoord.Die hoofhuis bied 'n oopplan kombuis, leefarea asook twee slappkamers met en suite badkamers. Die huis is baie ruim, lig en reg vir intrek en bly. Die lapa bied heerlike kuierplek asook 'n ingeboude braaiarea. Verder is daar 'n...
Eiendom net buite die dorp,
3 Slaap kamer huis 2 met eie badkamer en aparte 3de badkkamer. (aircons)
Kombuis en opwas/kook area (aircon)
Ooplan sit/eetkamer (aircons)
Dubbel Motor Huis met afdakke vir 4 motors.
2 Kantore met koombuis en stoorkamer, toilet en wasbak
Braai area langs huis met boma en geteel.
Swembad onderdak toegemaak met Canvas.
Bai...
Pragtige 2 slaapkamer eenheid in 'n welbekende veiligheids kompleks in Magalieskruin.2 Slaapkamers met ingeboude kaste en lugversorging in die hoofslaapkamer.2 Netjiese badkamersKombuis met genoeg spasie vir 'n dubbeldeur yskas. 1 Mooi eetkamer 1 Sitkamer met lugversorging Ingeboude braai op stoepLieflike tuinDubbel motorhuisThe word IMAGINE stems
'n Pragtige ruim huis met baie ekstras. Ideaal vir heerlike Bosveldkuiers met baie vriende of kinders en kleinkinders. Andersins is die grondvloer die antwoord met 'n baie ruim oopplan leef en eetkamer, asook 'n goedbeplande kombuis. Die twee groot slaapkamers nooi jou dadelik in met baie kaste en hope lig.Die boonste vlak bied slaapplek vir 6
This house is centrally located close to both schools and in a very good neighbourhood. Three bedroom house with one bathroom, open plan TV room and lounge, large dining room and kitchen, all with build in cupboards.
One of the bedrooms is fitted with a basin. A lovely porch is enclosed and is ideal for your hobbies or an office.
Outside there are ...
4 Bedroom double storey tile roof house. Ceiling fans and lots of built-in cupboards. 2 bathrooms (1 en-suite). Spacious open plan living area with dining room. Open plan kitchen / scullery / laundry with cherry wood built-in cupboards. Gas stove. Lounge and study on second floor, needle work room, and main bedroom with walk in closet. 2 Balconies....
PRYS DRASTIES VERLAAG. GASTEPLAAS/SKIETOPLEIDINGSENTRUM, ONTSPANNINGS ATMOSFEER MET VERSKEIE BESIGHEID GELEENTHEDE GROOT 55HA, PRYS R5500,000-00 70KM VAN RUSTENBURG. HOOGS AANVAARBARE TEN VOLLE ONTWIKKELDE EIENDOM. BINNEPLAAS (4 TITELAKTES), UITSTAANDE NATUUR MET VERSKEIDENHEID GROOT INHEEMSE BOME. GRENS AAN RIVIER. EIENDOM IN TOTAAL WILDOMHEIN, OU...
This house has a safe and peaceful feeling to it. Face brick house, easy to maintain and can move in without doing any reparations seeing as everything is in an excellent condition. Four bedrooms with three bathrooms, one en-suite. Bedroom/ Study with build in desk that has its own entrance from the garden. There are plenty of build-in closets in t...