3 Slaapkamer huis met ingeboude kaste in 1 kamer. Netjiese vloere en houtwerk. Kombuis met ingeboude kaste. Diefwering en veiligheids hekke. Enkel motorhuis met tuin wat omhein is.Badkamer met bad, toilet en hande wasbak.Meer inligting beskikbaar op navraag
UITSTEKENDE BELEGGINGS EIENDOM
Eiendom bestaan uit Woonhuis en besigheid in een. Hierdie eiendom gelee in besige hoofstraat
Baie mooi nuut gerestoureerde eiendom. Erf 743m2
Woonhuis bied 3 slaapkamers met ingeboude kaste Baie mooi badkamer, mooi kombuis met nuwe kaste, waskamer. Mooi vloerteels en matte en lekker sonnige voorstoep.
Besigheid met 2
Gerieflike ruim 2 slaapkamer woonstel beskikbaar, baie sentraal gele� in Bonnievale. Beide kamers is ruim met ingeboude kaste en dakwaaier in hoofslaapkamer. Kombuis is toegerus met ingeboude kaste. Leef vertrek met binne braai.Aparte tuin woonstel ingesluit. Hierdie woonstel is oopplan met aparte badkamer.Erf is omhein en woonstelle het volledige
Gerieflike 4 slaapkamer huis te huur. Ruim kamers met en-suite en inloop kas in hoof slaapkamer.Praktiese kombuis met ingeboude kaste en 'n spens vir ekstra stoorplek. Aparte waskamer.Oopplan leefvertrek en eetkamer met buite braai.Gele� ongeveerd 8km buite Bonnievale.Krag en water ingesluit.
Goed opgepaste huis met 2 salap kamers en vol badkamer.
waaiers in sit en eetkamer
Kombuis het genoeg kaste en plek vir ,n skottelgoedwasswer
groot inloopspens
lapa.
drukpomp met tenk
motorhuis met palisades wat kan sluit.
daar is genoeg plek om die eiendom aan te bou
Geleë 1km van Verena Park af en 3km vanaf Jackaroopark. Hierdie pragtige goed instand gehoude eiendom is in kampe vir weivelde en landerye opgedeel. Dit spog met 380V elektrisiteit, twee sterk boorgate ten volle toegerus, 2500lt Jojo tank, 150m buite geboue. Netjiese bok en bees krale en voerplekke, drukgang, elektriese omheining en sement opgaard...
Gerieflike 2 slaapkamer cottage beskikbaar ongeveer 3km buite Bonnievale. Beide kamers het ingeboude kaste, res van cottage ongemeubileerd.Oopplan kombuis en leef vertrek met binne braai. Kombuis het ook redelik kasste in.Die erf is omhein en is diere vriendelik. Pragtige uitsig oor die rivier en vallei. Daar is ook wi-fi beskikbaar.Water
Lieflike groot ruim familie woning.
Die huis het 3 slaapkamers, 2 badkamers, dubbel motorhuis, bediende kamer en lapa. Die huis het ook 'n stoep aan agter kant met grasperk en aan die kombuis kant is 'n lapa en kuier area. Die vertrekke is baie ruim en die hoof slaapkamer het 'n inloop aantrek kamer met kaste aan albei kante wat deur loop na die
KOUE BOKKEVELD
Lieflike familie huis vir n groot gesin met n groot pragtige uitgelgde boomryke tuin en ongelooflike berguitsigte oppad na die Cedarberge. Die huis het n ingangs protaal en gebakgte klei teels met "vaulted ceilings". Die huis is semi dubbel verdieping. Die hoof slaapkamer het n en-suite badkamer en inloop kaste en n lieflike balkon
KOUE BOKKEVELD
Lieflike familie huis vir n groot gesin met n groot pragtige uitgelgde boomryke tuin en ongelooflike berguitsigte oppad na die Cedarberge. Die huis het n ingangs protaal en gebakgte klei teels met "vaulted ceilings". Die huis is semi dubbel verdieping. Die hoof slaapkamer het n en-suite badkamer en inloop kaste en n lieflike balkon