Kom besigtig gerus die pragtige 3 slaapkamer , 2 badkamer met dubbel gagare langs die wildreservaat in die immergewilde Twee Riviere Aftreeoord. dis 'n lus vir die oog met ekstra kaste en teels in die kombuis en badkamers. Die eenheid is baie privaat en stil. Ideaal vir die persoon met groen vingers is daar 'n pragtige tuin wat net jou aandag
1820 - 21Ha plot te koop buite Bela Bela
Pragtige huis met 5 slaapkamers en 2 badkamers.
Baie groot studeerkamer, sitkamer en eetkamer. Die gesinskamer is ook baie ruim.
Ruim kombuis met baie ingeboude kaste en ooghoogte oond.
Aparte opwas geriewe
Groot stoepe met diefwering.
Dubbel motorhuis, swembad.
Groot oop stoor van 200m2
Braaikuiken hok
2
Drie groot slaapkamers, hoof slaapkamer het dubbel glas hout deure wat uitloop met die stoep.Baie kaste met baie pakplek. Nuwe matte intalleer en nuut uitgeverf.Groot kombuis met marmerblad - gasstoof (huurder moet gas bottel en gas self voorsien).Oopplan kombuis, eetkamer en sitkamer.Twee vol badkamers met gaste toilet.Aparte waskamer.Motorhuis
Word deel van ons vriendelike groep inwoners in die nuwe aftreelandgoed teen die pragtige Bronberg koppie en natuurpark.Hierdie perfekte eenheid bestaan uit 'n oop plan sit/eetkamer, aparte kombuis met granietblaaie en plek vir wasmasjien, 2 sonnige slaapkamers met ingeboude kaste, 1 badkamer met rolstoel vriendelike stort, balkon en 1
Sonnige eenheid met 'n heerlike stoep te koop in Bergprag. Reeds ingerig vir 'n rolstoel met die nodige badkamergeriewe en opritte vir toegang. Volvloer wolmatte en splinternuwe kaste. Pragtige kombuis met konneksies vir u wasmasjien en skottelgoedwasser. Die 3de slaapkamer is ingerig vir 'n versorger met 'n buitedeur, badkamer en kombuis
Die woonstel is ideaal vir 'n enkellopende persoon. Oop plan leef area en kombuis met 'n 2 plaat stoof en oond. Groot slaapkamer met ingeboude kaste, en 'n badkamer wat ook ingerig is vir 'n wasmasjien. Ongelukkig word geen honde toe gelaat nie. Die woonstel word verhuur met 1 toesluit motorhuis. Water en Krag is ingesluit slegs vir 'n enkel
5 Slaapkamer met 2 Slaapkamer woonstel te koop in Williston, Noord-Kaap
Die woonhuis bied die volgende:
5 Slaapkamers
2 Badkamers
1 Aparte stort tussen hoof slaapkamer en tweede badkamer
Kombuis met ingeboude kaste
Sitkamer
Eetkamer
Toegeboude Stoep
Buitegeboue:
Enkel motorhuis
Groot Afdak
2x Klein Store
Die woonstel bied die volgende:
2
97 ha plaas in die Harrismith distrik te koop.
Hierdie klein plasie is direk langs die N3 geleë. Die maklike toegangsroete maak hierdie eiendom ook geskik vir moontlike besigheidsontwikkeling. Hier is nie net n spog woning nie maar ook goeie natuurlike weiding en 66 ha hoë potensiaallande waar daar tans mielies en boontjies geplant word -maar ook...
Geleë 1km van Verena Park af en 3km vanaf Jackaroopark. Hierdie pragtige goed instand gehoude eiendom is in kampe vir weivelde en landerye opgedeel. Dit spog met 380V elektrisiteit, twee sterk boorgate ten volle toegerus, 2500lt Jojo tank, 150m buite geboue. Netjiese bok en bees krale en voerplekke, drukgang, elektriese omheining en sement opgaard...
Mooi opgegradeerde en ruim 1 slpk woonstel - Rietondale, PretoriaHierdie mooi opgegradeerde woonstel in 'n baie rustige residentiele omgewing bied jou 1 ruim slaapkamer, 1 moderne badkamer , kombuis en ruim woon vertrek met kaggel. Ingeboude kaste met baie pakplek. Klein stoepie en klein tuintjie. Pre-paid elektrisiteit en water. Tuindienste