kameelperde

21 properties
Searches related to "Kameelperde" :

Kameelperde

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  kameelperde
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :
880 ha Wildsplaas in die Ellisras distrik te koop. Hierdie plaas op Beauty, ongeveer 70km vanaf Ellisras. Hierdie pragtige plaas word as n lopende saak verkoop met alle wild ingesluit, wat insluit, Rooibokke, Elande, Koedoes, Gemsbokke, Sebras, Blouwildebeeste, Kameelperde, Waterbokke, Rooihartbeeste en Basterhartbeeste. Daar is n pragtige
Onontwikkelde plaas in die Elandsberg wildresservaat met baie mooi natuurskoon +- 7km van Rooiberg af. Eienaar het besigtigingsregte op die groter Elandsberg resservaat. Hierdie is 'n bergplaas met baie klowe en uitsonderlike uitsig. Hier kom 'n wye verskeidenheid Bosveld bome voor en die wildspesies sluit in Koedoe, Rooibok, Zebra, Ribbok, Roan, S...
O/187 Malebone Park Private Reserve 10km buite Bela Bela 12,5 ha erf in die park wat 250ha groot is. Voltitel erwe te koop. Water word voorsien deur die park se private boorgate, Eskomlyne is beskikbaar en is op pre paid vir al die erwe. 5% van die totale erf oppervlakte mag vir die huis omhein word. Hierdie is 'n wildsplaas en daarom word geen tro...
Spog Wildsplaas/Lodge Uitmentende geleentheid wat vir jou wag! Hierdie Wildsplaas/Lodge en selfs Trou 'Venue' is geleé naby die Loskop Vallei. Hierdie eiendom het 'n kapel met 'n saal wat sowat 150 mense kan akkommodeer. Hierdie Wildsplaas se woonhuis is 'n pragtige dubbelverdieping huis met die meubels ingesluit. Groot inloop koelkamers vir die k...

338 ha Farm in Swartruggens

North West, North West

Wild en ontspannings plaas! 13km van dorp - hierdie is 'n uitstaande plaas mooi natuur - groot verskeidenheid bome goeie gemengde weiding netjiese wild onheining asook veehanteringsgeriewe 2 toegeruste boorgate (Boorgate pompgesamentlik 8500 LPU - slegs pomp sterkte. Die een lewer nie 6000 Liter per uur en die ander 2500 Liter per uur - dit is nie ...

500 ha Farm in Modimolle

Modimole (Nylstroom), Limpopo

1813 - 500 Ha wilds plaas 20km buite Modilmolle' Pragtige wildsplaas 90 minute se ry vanaf Pretoria. Net teerpad tot op die plaas. Daar is 'n 4 slaapkamer plaashuis en 'n 3 slaapkamer jaghuis beskikbaar. Die meubels in die jaghuis is ingesluit by die koop. Groot oop store en toe store. Slagfasiliteite en koelkamer. Mooi gronddam. Wild is ingesluit ...
Spog Wildsplaas/Lodge Uitmentende geleentheid wat vir jou wag! Hierdie Wildsplaas/Lodge en selfs Trou 'Venue' is gele� naby die Loskop Vallei. Hierdie eiendom het 'n kapel met 'n saal wat sowat 150 mense kan akkommodeer. Hierdie Wildsplaas se woonhuis is 'n pragtige dubbelverdieping huis met die meubels ingesluit. Groot inloop koelkamers vir ...
Plaas is 10 km vanaf teerpad op die Rooibergpad. Gelykplaas met gedeelte rantveld aan voet van berg. Plaas is baie goed ontwikkel met 3 huise, stoor vir onthale en funksies, kroeg, ablusieblok, lapa en swembad en boskamp tussen Tambotiebome. 3 Garages, baie buitegeboue en 'n voerstoor. Afdak vir hamermeule, groot stoor met slaggeriewe, koelkamer en...
Die plaas is gelee tussen Rooibokkraal en Cumberland. 4 Slaapkamer netjiese plaaswoning met oopplan kombuis, eet en sitkamer, met lapa en onthaalarea langs die huis. Tweede 2 slaapkamerhuis ook met oopplan kombuis, eet en sitkamer. Jagkamp met 3 x 2 slaapkamer chalets, almal en suite badkamers. Groot lapa met kombuis, kroeg en eetkamer vir jagters....
5Ha Voltitel eiendom op 'n 750ha wildsplaas Eco Estate 2 km buite Northam, 170 km vanaf Pretoria. Die huis is 45m� met 'n leefvertrek, 2 slaapkamers en 1 badkamer, Daar is ook elektrisiteit, lugre�laar, gas geyser, elektriese omheining en outomatiese besproeiing in die tuin. Geen goedgekeurde bouplanne nie - word dus as erf verkoop sou befondsi...
Kameelperde
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)