kameelperde

21 properties
Searches related to "Kameelperde" :

Kameelperde

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  kameelperde
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :
, Kameelperde

3 Bed Kranspoort House For Sale

Loskopdam Area, Mpumalanga

Kameelperde
Uitsonderlike mooi wildsplaas met baie geriewe ingerig vir oorseese en plaaslike jagters, en ideaal vir wildteel. Die plaas le tussen Thabazimbi en Rooiberg en is baie toeganklik aangesien hy aan die grondpad grens, 15km van die naaste teerpad. Luukse lodge slaap 12 mense, met groot onthaal area, TV kamer, eetkamer, en lapa. Baie buitegeboue, store...
Die plaas is gelee ongeveer 320 kilometer van Pretoria, langs die Matlabas rivier by Matjiesfontein. Die veld is deurgaans soet met groot verskeidenheid van Akasias, waarvan baie Kameeldoorns en bietjie Swarthaak. Die gemiddelde reenval is ongeveer 450 - 500 mm per jaar. Wild wat op die plaas voorkom sluit in Rooibok, Blesbok, Koedoe, Blouwildebees...
Gelykplaas aangrensend aan die Maricorivier met 'n derde turf en twee derdes rooigrond. Regdeur soetveld met hoofsaaklik doringbome onder andere Haak-en-steek, Geelhaak, Brosdoring en Machouka. Wild wat voorkom is om en by 40 Koedoes, 200 Rooibokke, 13 Blouwildebeeste, 6 Rooihartbeeste, 12 Gemsbokke, 6 Elande en 'n Kameelperd. Die plaas leen hom
Baie groot luukse lodge - slaap 30 mense. Lodge bestaan uit 5 Slaapkamers, almal en-suite badkamers. Baie groot oop sit-, eet- en tv kamer. Kombuis nuut oorgedoen. Volledig gemeubileerd met modern meubels en toerusting. Groot lapa met ingeboude braai en ruim ontspanningsarea. Baie mooi gevestigde tuin met 'n uitsig oor die Kransberge. Bestuurderswo...

579 ha Farm in Musina

Musina and Limpopo Valley, Limpopo

Well developed game farm near Alldays ! Lovely relaxing accommodation 9 bedroom, 9 bathroom,with bar, lapa, trophy room and pool to stay.to stay The game is not included please see list below. Verable items also extra see photos We would like to take you viewing BUILDINGS CHALETSX 2EN SUITE RONDAWEL X 2 ROOMS EN SUITE MAIN BUILDINGX 5 ROOMS EN SUIT...

Game Farm in Klerksdorp

Klerksdorp, North West

Wildsplaas Te Koop. Ideaal vir belegger / ontwikkelaar. Of 'n paar vriende wat saam ongelooflike ervaringe en herhinneringe aan geliefdes wil gee, sonder om kilometers ver te ry. Slegs 8km buite Klerksdorp en uitstekend geleƫ naby die damvakansie-oord. Die plaas vorm deel van die munisipalegrense en is dus ideaal vir die ontwikkelaar wat wil onder...

1056 ha Farm in Modimolle

Modimole (Nylstroom), Limpopo

1819 - Plaas te koop 17km buite Modimolle in die Bosveld Slegs 2 ure se ry vanaf Pretoria. ABBA Game Lodge is gelee in die Waterberg distrik Modimolle. Selfsorg grasdakeenhede en pragtige karavaanstaanplekke en ablusie blokke Die oord bestaan reeds meer as 30 jaar en is 'n baie gewilde kuier plek in die bosveld. Pragtige groot gronddam en op die oe...

4123 ha Farm in Louis Trichardt

Makhado (Louis Trichardt), Limpopo

4124 ha Bosveld plaas naby Waterpoort in Limpopo. Hierdie plaas is in n pragtige vallei, omring deur die Soutpansberge. Om hierdie Bosveld juweel te bereik moet jy die bekende Van Collerspas neem wat vanaf Waterpoort deur die hange van die Soutpansberge kronkel, op sommige plekke tot 200m bo die Sandrivier deur die kranse. Hierdie pad is in 1955 me...
Kameelperde
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)