in die bosveld

30 properties
Searches related to "In Die Bosveld" :

In Die Bosveld

|

In Die Bosveld Fees 2011

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  in die bosveld
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

3 Bed House in Vaalwater

Vaalwater, Limpopo

Hier is die perfekte aftreehuis, ruimte om te leef. 3 Slaapkamer huis vir alles wat julle in 'n huis wil he. kry die gevoel van die bosveld in die dorp met die grasdak sal u voel jy's op vakansie
MH-219 Aftree huis in Rooiberg Limpopo Moeg vir die lewe in die stad, kom tree af in die pragtige bosveld dorpie in Rooiberg Limpopo Veiligheids eenheid, 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eiendom is aangensend 'n wildsplaas en die dorpie is in die Groter Mabula bavaria

1056 ha Farm in Modimolle

Modimole (Nylstroom), Limpopo

1819 - Plaas te koop 17km buite Modimolle in die Bosveld Slegs 2 ure se ry vanaf Pretoria. ABBA Game Lodge is gelee in die Waterberg distrik Modimolle. Selfsorg grasdakeenhede en pragtige karavaanstaanplekke en ablusie blokke Die oord bestaan reeds meer as 30 jaar en is 'n baie gewilde kuier plek in die bosveld. Pragtige groot gronddam en op die

158 ha Farm in Mookgophong (Naboomspruit)

Mookgophong (Naboomspruit), Limpopo

Lodge, wilds en bees plaas in Mookgopong Sleg 165 km vanaf Pretoria en net 2 km buite Mookgopong/Naboomspruit. 185 hektaar Bosveld plaas met woonhuis en Lodge. Die Lodge bestaan uit drie enkel slaap eenhede, twee vier slaapplek eenhede, een luukse eenheid met vier slaapplek, een luukse eenheid met ses tot agt slaapplek. Elke eenheid het 'n kombuis
Onontwikkelde plaas in die Elandsberg wildresservaat met baie mooi natuurskoon +- 7km van Rooiberg af. Eienaar het besigtigingsregte op die groter Elandsberg resservaat. Hierdie is 'n bergplaas met baie klowe en uitsonderlike uitsig. Hier kom 'n wye verskeidenheid Bosveld bome voor en die wildspesies sluit in Koedoe, Rooibok, Zebra, Ribbok, Roan
Baie mooi Eco-plaas met groot verskeidenheid mooi bome en besonderse uitsig oor die berge en klowe. Rooibos, Hardekool, Knoppiesdoring, Blinkblaar en vele ander tiepiese bosveld bome. Baie mooi soetveld op die gelyk gedeelte van die plaas, en effens suur teen die berg. Wildsoorte wat voorkom is Rooibokke, Koedoes, Zebras, Blouwildebeeste
'n Baie mooi bergplaas met uitsonderlike uitsigte regoor die Bosveld. Die plaas is 7 km op die Rooibokkraal pad met 'n eie Serwituut wat toegang baie vergemaklik. Dit is egter 'n Binneplaas vir sekuriteitsdoeleindes. Die plaas is hoofsaaklik berge met baie mooi klowe en 'n gedeelte gelykgrond. Bome wat op die plaas voorkom is Hardekool, Tambotie

3 Bed House in Mookgophong (Naboomspruit)

Mookgophong (Naboomspruit), Limpopo

Naboomspruit ook bekend as Mookgophong in die Waterberge, Limpopo provinsie. Bosveld en rustigheid is sinoniem met mekaar. 1 en half uur se ry van Pretoria Trek net in. Hierdie 3 slaapkamer,2 badkamer woning is die ideale gesinshuis. Die area is veilig en naby aan skole,kerke,golfbaan en winkels. Die stoep is toegebou wat dit de ideale kuier en

4123 ha Farm in Louis Trichardt

Makhado (Louis Trichardt), Limpopo

4124 ha Bosveld plaas naby Waterpoort in Limpopo. Hierdie plaas is in n pragtige vallei, omring deur die Soutpansberge. Om hierdie Bosveld juweel te bereik moet jy die bekende Van Collerspas neem wat vanaf Waterpoort deur die hange van die Soutpansberge kronkel, op sommige plekke tot 200m bo die Sandrivier deur die kranse. Hierdie pad is in 1955

65 ha Farm in Marblehall

Burgersfort, Limpopo

Hierdie is die plek om by te wees! Pragtige klein wildsplaas in die Bosveld met lugverkoelde charlets en kampeer plek asook swembad. Die idiale naweek wegbreek belegging en rustigheid waarna mens kan uitsien. 4x charletts - Slaap 12 (Aircons) 5 HA Teel kamp met Boma. Varkhokke onder dak (60 Varke) Wildsheinings 1 Dam (15 000L), 3 boorgate, 1/2 Ha
In Die Bosveld
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)