Experience the Heartbeat of the Waterberg Bushveld.
Fully fenced, 211ha bushveld game farm 22km from Vaalwater with game breeding camp. Approximately 10km of roads have been constructed in this typical bushveld landscape of grass and trees.
The extensive and impressive improvements to this property provide for endless possibilities such as Lodge
Kies Nylstroom, want aftree gaan oor 'n VEILIGE omgewing!
Pragtige toesluit- & aftree huis indie gesogte Bosveldsig kompleks!
Die huis het 2 ruim kamers met genoegsame kaste en 2 mooi badkamers, met n ensuite-badkamer indie hoof slaap kamer. Die leef area is lekker gesellig en loop uit na die eet kamer en netjiese kombuis met opwas.
Vanuit die
'n Pragtige gelyke stukkie grond indie hart van diebosveld is nou beskikbaar. Die erf is in 'n bekende singel met n lieflike uitsig. Die aansluiting by die hoofpad is naby. Die prys is baie kompeterend en grondwerke is minimaal. Kranspoort is 'n familie-vriendelike dorp, slegs 45 km vanaf Middelburg en 'n klipgooi van Loskop Dam. Die eiendom is
'n Pragtige gelyke stukkie grond indie hart van diebosveld is nou beskikbaar. Die erf is in 'n bekende singel met n lieflike uitsig. Die aansluiting by die hoofpad is naby. Die prys is baie kompeterend en grondwerke is minimaal. Kranspoort is 'n familie-vriendelike dorp, slegs 45 km vanaf Middelburg en 'n klipgooi van Loskop Dam. Die eiendom is
'n Pragtige stukkie grond indie hart van diebosveld is nou beskikbaar. Die erf is in 'n bekende singel met n lieflike uitsig. Die prys is baie kompeterend en die boorgat is n absolute wen. Kranspoort is 'n familie-vriendelike dorp, slegs 45 km vanaf Middelburg en 'n klipgooi van Loskop Dam. Die eiendom is gele� op 'n Eco Wild Life Estate. Natuur
Sentraal van dorp, maklike toegang, mooi Bosveld natuur, goeie gemengde weiding, deel Wild omhein, res bees omhein. Eiendom met baie moontlikhede volgens Boerdery tipes toegepas, varkboerdery, L hoenders, skaap en Bees Boerdery, Bemarking direk aan verbruiker. 2 Boorgate stoor water, Sement dam en tenks, Sterkte van water onbekend. Voldoende water
'n Pragtige gelyke stukkie grond indie hart van diebosveld is nou beskikbaar en roep jou naam. Die erf is in 'n popul�re singel en oorkant n park wat verseker dat u 'n asemrowende uitsig sal beleef.Kranspoort is 'n familie-vriendelike dorp, slegs 45 km vanaf Middelburg en 'n klipgooi van Loskop Dam. Die eiendom is gele� op 'n Eco Wild Life
Beplan jy 'n heerlike naweekplek indieBosveld naby genoeg aan Loskopdam om 'n avontuurlike naweek te verseker of wil jy kom uitspan en jou batterye herlaai? Kom kuier laataand om die vuur by die goedbeplande boma of baljaar indie sprankel swembad. Hierdie huis bied baie privaatheid aangesien dit direk aan die parkarea grens en 'n addisionele
PRYS DRASTIES VERLAAG. TEELPLAAS STAP IN EN GENIET BOERDERY GROOT 822 HEKTAAR R8,500,000-00
LOPENDE SAAK PLAAS BESTAAN UIT 12 GEDEELTES WAT N EKONOMIESE EENHEID VORM. NATUUR IS GOLWEND MET PLAT GEDEELTES, MOOI BOSVELD, GROOT VERSKEIDENHEID GROOT BOME, BAIE BENUTBARE BOME EN STRUIKE WAT BLARE BEHOU INDIE WINTER MAANDE. GEMENGDE BOSVELD- EN
SHARES IN A BEAUTIFUL HOUSE IN A WILDLIFE ESTATE FOR SALE!1/6 Shares in a beautiful house in a popular Wild Estate for sale!This Thatched roof house offers a cottage with 2 bedrooms.Main House : 2 Bedrooms with en-suite bathrooms, loft with 2 beds. A Kitchen with separate scullery. Large veranda with a fantastic view. There is also a storage