huis te koop

24 properties
Searches related to "Huis Te Koop" :

Huis Te Koop

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  huis te koop
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :
2194 19ha plot te kromdraai, Thabazimbi distrik te koop. Eskom 3 fase krag. Nuwe heinings van 1.8m. Het R700 000 gekos. 1 Boorgat met baie sterk water wat toegerus is met 'n dompelpomp. 5 ha onder besproeiing. Opgaardam en watertenk vir huis. 5 Slaapkamer huis, 2 badkamers, sitkamer, eetkamer en kombuis. Buite geboue, stoorkamers, hoenderslagpale
1732 - 304 hektaar wildsplaas te koop met 800 m2 dubbel verdieping huis te koop in Rooiberg Thabazimbi. Rooi Sandgrond. Wild en elektries omhein met groot store. Swembad. slagkamer. 2 boorgate wat met dompelpompe toegerus is word gebruik om damme aan te vul. Plus nog baie meer.

Keidebees Plot For Sale

Upington, Northern Cape

Le� erf beskikbaar om jou droom huis te bou. As jy eerder jou eie huis wil bou as om een te koop kontak my vir meer inligting, moenie die erf deur jou vingers laat glip nie. Die erf het baie potensiaal vir 'n pragtige huis van jou drome.
Erf te Koop in Sekuriteits Kompleks, riool direkte aansluiting, water en krag aansluiting. Kan net jou huis kom bou. Kompleks geregistreer by Huiseienaars vereniging.

4 Bed Die Rand House For Sale

Upington, Northern Cape

Groot huis te koop naby die dorp, skole en mall. Vier slaapkamer Twee badkamer Kombuis Eetkamer Sitkamer Vertrek wat gebruik kan word as 'n studeer kamer. Huis het baie potensiaal. Twee motorhuise een wat by die huis inloop. Oop parkering Buite kamer Waskamer
Pragtige huis te koop in pretoria noord DIE WINSKOOP VAN DIE JAAR BIED DIE VOLGENDE 3 Slaapkamers 1 Badkamer Oop plan Leef area Kombuis Stoep 1 Motorhuis.
Baie netjiese drie slaapkamer huis te koop. Swembad met verhitting, boorgat wat net 'n tenk kort, buitekamer, twee kuier areas, lieflike buite kuier plek en vele meer. Moenie die pragtige huis deur jou vingers laat glip nie. Kontak my gerus vir meer inligting.
2207 - 8.5ha plot te koop buite Bela Bela Huis 1 - 3 Slaapkamers, 2 badkamers Sitkamer met jetmaster kaggel, eetkamer en nuwe kombuis en opwasgeriewe. Lapa met ingeboude braai. Dubbel motorhuis met ingeboude braai.Stoorkamers Huis 2 - 2 Slaapkamer huis met 2 badkamers Loftkamer met dek Kombuis met houtkaste, oopplan met sitkamer Die huise se erwe

5 Bed House in Vrede

Vrede, Free State

Luukse woonhuis te koop in Vrede, Oos-Vrystaat te koop. Hierdie ruim, goedversorgde woonhuis is in Vrede, n rustige plattelandse omgewing, minder as 200 km vanaf Gauteng in die hartland van die Noord-Oos Vrystaat. Hierdie pragtige familie woning spog met bogemiddelde goeie afwerkings en bied die volgende: - 2912 m Dubbel erf -5 Slaapkamers met
Listing number 1739 - Wildsplaas te koop buite Thabazimbi Wildwering in goeie toestand 3 boorgate met 1 toegerus met dompelpomp Huis is tans groot 4 slaapkamer jagtershuis met kombuis en sitkamer met jetmaster kaggel Braai area Goeie weiding Goeie paaie Baie boomryk 4 suip plekke Wild ingesluit getalle op aanvraag Hierdie eiendom is goed geprys en
Huis Te Koop
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)