209 Hektaar wildsplaas/bees tekoop in Naboomspruit
209 Ha plaas met 'n pragtige dubbelverdieping huis, drie slaapkamers, twee badkamers, oopplan leef areas, netjiese afwerkings. Groot afdak en stoorkamer vir implemente. Twee toegeruste boorgate. Eskom krag, drie fase. Arbeiders huis. Wildwerend omhein aan al die kante van die plaas. Baie goeie
1820 - 21Ha plot tekoop buite Bela Bela
Pragtige huis met 5 slaapkamers en 2 badkamers.
Baie groot studeerkamer, sitkamer en eetkamer. Die gesinskamer is ook baie ruim.
Ruim kombuis met baie ingeboude kaste en ooghoogte oond.
Aparte opwas geriewe
Groot stoepe met diefwering.
Dubbel motorhuis, swembad.
Groot oop stoor van 200m2
Braaikuiken hok
2
Die perfekte familiehuis, hierdie is die tyd om hier tekoop, sulke pryse gaan nie herhaal word nie. Die goed beplande huis het als wat u wil he, van die oop, spasiese vertrekke tot die groot onthaal grote kombuis.die kinders sal hul eie geriewe in 'n 1ste verdieping area, met ma en pa op die onderste vloer. Die massiewe tuin sal seker maak dat
Twee slaapkamer huistekoop in Naboomspruit
Perfek vir aftrede! Hierdie pragtige huis is gele in 'n veilige kompleks met 24 uur sekuriteit. Voltitel, geen maadelikse heffings en diere vriendelik. Die huis bied twee slaapkamers met hul eie badkamers. Oopplan sitkamer en eetkamer. Pragige kombuis met apparte opwas gedeelte. Dubbel motorhuis met 'n
1757 - Wildsplasie tekoop by Radium
Goeie wildheining
3 x hout huise plus aparte gaste ablusie blok
3 x boorgate
2 x gronddamme
Wildskuilings
Perdestalle
Hoenderhokke
Afdakke en skuur vir implemente
Elektriese heinings by huis en by 1 hektaar besproeiings area vir lusern, mielies en ander gewasse.
Volledige lys van los goedere wat nie deel van
1745 - Vaalwater Hoenderplaas tekoop.
8 Hoenderhokke waarvan 7 gebruik word vir broilers en een is vir l henne.
Stoorkamers vir voer vir hoenders.
Oop skuur vir toerusting.
2 lande vir gewasse met besproeiing
2 Weidings kampe
Skaapkraal en beeshanterings geriewe
Afdakke vir 3 voertuie
Werkskamer of motorhuis vir 2 voertuie plus motorhuis onder
O/187 Malebone Park Private Reserve 10km buite Bela Bela
12,5 ha erf in die park wat 250ha groot is. Voltitel erwe tekoop.
Water word voorsien deur die park se private boorgate, Eskomlyne is beskikbaar en is op pre paid vir al die erwe.
5% van die totale erf oppervlakte mag vir die huis omhein word.
Hierdie is 'n wildsplaas en daarom word geen
2153 - 10.6556 ha hoewe tekoop in Noodhulp net buite Bela Bela.Smallholding for sale outside Bela Bela
3 slaapkamer huis plus studeerkamer.(gevandaliseerd) 3 Bedroom house vandalised
1 Boorgat toegerus met dompelpomp 1 Borehole with submersible pump
Drukgang met voet dip vir kleinvee. handling facilities for sheep and goats with dip
Water ryke
Twee slaapkamer huistekoop in Naboomspruit
Wat 'n pragtige huis! Perfek vir aftrede en net reg vir intrek en bly. Die huis is gele in 'n veilige kompleks met toegangsbeheerde hekke 24 uur per dag. Voltitel, geen maandelikse heffings en diere vriendelik. Twee ruim slaapkamers met ingeboude kaste en dakwaaiers. Een pragtige badkamer. Oopplan
Hierdie lae-onderhoudse tweeslaapkamereenheid is lig, lugtig en binne loopafstand van die plaaslike winkelsentrum en bied 'n uitstekende geleentheid om 'n slim aankoop te kry. Ontdek eindelose moontlikhede en benut die potensiaal van hierdie bekoorlike woning.Die eenheid is so gemaklik en gesellig dat dit jou net wil laat sit, ontspan en 'n rukkie