Pragtige huis te koop in pretoria noord DIE WINSKOOP VAN DIE JAAR BIED DIE VOLGENDE 3 Slaapkamers 1 Badkamer Oop plan Leef area Kombuis Stoep 1 Motorhuis.
3slk 2badk huis naby Eugene Maruis hospitaal in Mayville.
Dubbelmotorhuis
2 leefareas
Parkering agter huis vir nog voertuie.
Bediendekamer en toilet
Prepaid krag
3slk 2badk huis naby Eugene Maruis hospitaal in Mayville.
Dubbelmotorhuis
2 leefareas
Parkering agter huis vir nog voertuie.
Bediendekamer en toilet
Prepaid krag
ONDERVERDEELBARE PLOT IN TIEGERPOORTGroter 8.5ha plot met goeie verbeteringe. Netjiese groot 3 slaapkamer huis, stoorkamer, sterk boorgat, huis, vrugtebome, bewerkbare grond en 3 perdestalle.Hierdie is 'n lekker leefstyl plot naby aan Garsfontein verlenging en net 15 minute vanaf Woodlands, Pretoria Oos.
Pragtige twee slaapkamer, twee badkamer, motorhuis met motor afdak gelee in die pragtige Bougainvilla Aftree Oord in Montana Tuine.Ingesluit in Levys:Water,goeie sekuriteit, tuindienste, koopkrag. Nasorgsentrum. Naby groot besighede , Dokters , hospitaal.15 etes per huis per maand.Maak n afspraak om te kom kyk na die pragtige huis
Hierdie huis is gelee in n aftree oord bokant Sefako Makgatho (voorheen Zambezi rylaan) in Montana Park. Die huis betaan uit 3 slaapkamers, twee badkamers, baie groot leef area en aparte kombuis. Daar is ook n toegeboude sonstoep en groot onderdak binnehof by die agterdeur. Enkel motorhuis en stoorkamer.
Baie ruim een slaapkamer huis onmiddelik beskikbaar in Twee Riviere aftreeoord. Die huis is omskep na 'n 1 slaapkamer met die grote van 'n 2 slaapkamer eenheid 130 vk m. Dis die moeite werk om te kom kyk! Fasiliteite beskikbaar :Kombuis & eetsaalBiblioteekHaarsalonBussie na winkels24 uur SekuriteitPre Paid kragPaniekknoppieKliniek
Baie ruim een slaapkamer huis onmiddelik beskikbaar in Twee Riviere aftreeoord. Die huis is omskep na 'n 1 slaapkamer met die grote van 'n 2 slaapkamer eenheid 130 vk/m. Dis die moeite werd om te kom kyk! Fasiliteite beskikbaar :Kombuis & eetsaalBiblioteekHaarsalonBussie na winkels24 uur SekuriteitPre Paid kragPaniekknoppieKliniek
Baie mooi en groot 3 slk , 2 badkamer huis te huur in die immrgewilde Montana Estates. Moenie die geleentheid misloop om die pragtige , ruim en veilige woning te besigtig nie. Dis huis is kompleet met 'n enorme motorhuis, swembad, lapa en baie mooi en groot tuin. Bel my gerus om te besigtig
Kom kyk gerus na die pragtige 2 slk huis in Sinoville vir die stil en rustige familie wat veilig wil wees met genoeg spasie om nie ingeperk te voel nie. Die huis is kompleet mete 'n enorme oopplan sit / eetkamer en kombuis. Dit word aangevul met 2 groot slaapkamers en 2x badkamers, 'n lieflike agtertuin en genoeg afdakke vir motors.