Ons nooi u uit om u droom huis in hierdie equestrian eksklusiewe veiligheids estate met pragtige uitsig van die Magalies berg reeks en heerlike oop ruimtes om u te he. Naby die hoof roetes na Pretoria en Gauteng. Goed gelee naby skole, winkel sentrums en mediese praktyke. Oorkant die bekende Jasmyn vars produkte mark.
Moenie huiwer om ons te
Moenie uitmislaapkamer eenheid op die baie mooi en ruim 3 slaapkamer eenheid in Twee Riviere Aftreeord nie!Die huis is kompleet met 3 slaapkamers, 2 badkamers, enkel garage, enkel afdak, 2 badkamers,l oopplan kombuis / sitkamaer, stoep met afdak en groot tuinFasiliteite:24 uur
Hierdie eenheid is ideaal vir die tuin liefhebber met 'n groot privaat area voor die huis om asem te skep. Die eenheid is kompleet met 2 slaapkamers, 1 badkamer, oopplan sitkamer / kombuis, enkel afdak, stoepie met louvre dak.Fasiiliteite sluit in:Kliniek / SiekeboegEetsaalHaarsalonBiblioteekAktiwiteite soos kerkdienste, rolbal, markdae, ens24 uur
Die pragtige en veilige 2 slk, 2 badkamer woonstel is gelee aan die voorkant van die hoofhuis in Sinoville.Ideaal vir 'n jong paartjie of ouer persone met klein troeteldiere of geen diere.Die huis is kompleet met 2 sk, 2 badk, Baie ruin oopplan sit/eet/kombuis, afdak, privaat tuin met louvre dak, water ingesluit, pre paid krag, aircon, ens
Strek u fondse met hierdie groot besparing op die eiendom. Ver onder markwaarde.Hierdie kompakte 2 slaapkamer huis is tans in die mark vir R1499000. (Markwaarde R1680000)Die eenheid bestaan uit 'n oopplan sit/eetkamer met skuifdeur na die patio. Die aparte kombuis het spasie vir 'n wasmasjien en yskas en daar is oorgenoeg ingeboude kaste. Die 2
Spacious family house on a large stand in Meyerspark! This house offers 4 bedrooms, 2 bathrooms, dining room, lounge, T.V. room, study, kitchen, double automated garage, big yard with established garden, swimming pool, pool room, patio and braai area. The one bedroom on the side could be used as a separate garden flat, with a en suite bathroom. Inc...
Kom geniet die rustigheid van die immergewilde Bougainvilla Aftreeoord in Montana-TuineDie huis is kompleet met 3 groot slaapkamers, 2 badkamers, dubbel garage en dubbel afdak. Die tuin is ideaal vir die tuinliefhebber en is baie privaat gelee in die oord in 'n doodloopstraat.Fasiliteite:24 uur
Kom kyk gerus na die massiewe en veilige eiendom te huur in Montana. Die enorme huis is kompleet met 'n groot kombuis, waskamer, spens, 3 leefareas, studeerkamer, 4 slaapkamers, 2 badkamers en dubbel garage asook 'n bediende kamer. Die tuin is 'n lushof en daar is genoeg spasie vir 'n lekker groot familie.Kontak my gerus om die eiendom te besigtig
Kies Nylstroom, want aftree gaan oor 'n VEILIGE omgewing!
Pragtige toesluit- & aftree huis in die gesogte Bosveldsig kompleks!
Die huis het 2 ruim kamers met genoegsame kaste en 2 mooi badkamers, met n ensuite-badkamer in die hoof slaap kamer. Die leef area is lekker gesellig en loop uit na die eet kamer en netjiese kombuis met opwas.
Vanuit die
Die pragtige aftree eenheid met 2 slaapkamer , 2 badkamers, enkel garage en enkel afdak is gelee in die gewilde Bougainvilla aftreeoord in Montana, Pretoria. Elke vertrek is toegerus met 'n dakwaaier, matte in die kamers en teels in die res van die huis met 'n privaat stoep wat gedeeltelik toegemaak is met seil. Ook 'n bonus is die Louvre afdak