grasdak

17 properties
Searches related to "Grasdak" :

Grasdak

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  grasdak
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

3 Bed House in Vaalwater

Vaalwater, Limpopo

Hier is die perfekte aftreehuis, ruimte om te leef. 3 Slaapkamer huis vir alles wat julle in 'n huis wil he. kry die gevoel van die bosveld in die dorp met die grasdak sal u voel jy's op vakansie
8.5ha grond the koop met 3 slaakamer huis 2 voledige badkamers sitkamer eetkamer kombuis met ingeboude hout kaste waskamer ingeboude braai area 3x garage/stoor half grasdak aparte vuurput vir n geselige kuiertjie saam vriende 2x splash pools verskilende grootes 2x boorgate
Hierdie goed geprysde 21 Ha plot moet nie mis geloop word nie. Plote na aan die dorp is hoog op aanvraag. Twee huise waarvan een 'n grasdak huis is en 'n woonstel. Twee boor-gate en Eskom krag. Hierdie plot is naby die dorpen teen aan die teerpad en is eintlik ideaal vir 'n besigheid of 'n klein boerdery. Die hoof huis bestaan uit sitkamer

285 ha Farm in Bethlehem

Bethlehem, Free State

284 Ha PLAAS TE KOOP IN PAUL ROUX DISTRIK(30Km vanaf Bethlehem) PLAAS BESTAAN UIT DIE VOLGENDE: 191 Ha lande 46 Ha natuurlike weiding 2 Groot damme 3 Boorgate (1x toegerus) Groot toesluit stoor +- 450 m2 Onderdak stoor vir implemente +- 375 m2 Toe stoor met ingeboude silo Gifstoor Saad stoor Onderdak werkswinkel met toesluit stoor en kantoor op boo...

1.8 ha Farm in Swartruggens

North West, North West

Eiendom baie goed geleƫ, naby vier rigting kruising van die hoof teerpad,geskik vir verskeidenheid besighede soos Algemene Handelaar, Slaghuis, Brandstof Depot,Restaurant,ens van genoemde besighede was al in die verlede op die perseel bedryf sentraal geleƫ vanaf die dorp en Trust gebied. Rustige Bosveld atmosfeer, Eskom krag, Toegeruste Boorgat, ...

3 Bed Vleesbaai House To Rent

Mossel Bay, Western Cape

Hierdie ruim huis van 357vm het 'n pragtige ontwerpte oopplan leefarea met 'n sit, eet en kombuisgedeelte. Die hoe grasdak skep 'n gevoel van ruimte en die toe stoep dien as 'n heerlike sonkamer met groot vensters waar jy luilekker kan le en lees. "n Pragtige houttrap lei jou op na die baie ruim slaapkamers in die solder. Daar is ook 'n lieflike

32.9 ha Farm in Modimolle

Modimole (Nylstroom), Limpopo

32Ha lifestyle farm. Neat 3 bedroom thatched house, open plan lounge / dining room, beautiful kitchen and office on second floor. Double garage and staff quarter. Equipped boreholes (13,000 and 15,000 lph). Cement roads on farm. Game fenced and loading facilities for game. Breeding camp for Nyala. Seasonal stream with dams. 2 Net houses to grow Pec...

19 ha Farm in Frankfort

Frankfort, Free State

Frankfort - Plaas met baie potensiaal. Groot: 19,3276 ha. Die plaas Hoewe Harlech 586, Frankfort, provinsie Vrystaat. Verbeteringe: Eiendom bestaan uit 4 natuurlike weidingskampe (toegespan met Bonnox), 2 kampe met aangeplante lusern (8 ha) en 'n Granaat boort (2000 bome in totaal). Sement dam (120 000l). 4 Fonteine. Boorgat (fontein water volledig...
Experience the Heartbeat of the Waterberg Bushveld. Fully fenced, 211ha bushveld game farm 22km from Vaalwater with game breeding camp. Approximately 10km of roads have been constructed in this typical bushveld landscape of grass and trees. The extensive and impressive improvements to this property provide for endless possibilities such as Lodge, G...

2 Bed House in Mookgophong (Naboomspruit)

Mookgophong (Naboomspruit), Limpopo

Twee slaapkamer huis te koop in Naboomspruit Perfek vir aftrede! Hierdie pragtige huis is gele in 'n veilige kompleks met 24 uur sekuriteit. Voltitel, geen maadelikse heffings en diere vriendelik. Die huis bied twee slaapkamers met hul eie badkamers. Oopplan sitkamer en eetkamer. Pragige kombuis met apparte opwas gedeelte. Dubbel motorhuis met 'n g...
Grasdak
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)