grasdak

17 properties
Searches related to "Grasdak" :

Grasdak

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  grasdak
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

2.8 ha Farm in Pongola

Pongola, KwaZulu Natal

WOONHUIS NR 1 785 m2 Grasdak woning 6 slaapkamers, 3 badkamers, 3 toilets, kantoor, 2 sitkamers, eetkamer, onthaal area, kombuis, waskamer, spens, groot dek met braai area, swembad, jacuzzi, internet, Dstv en WiFi. GASTE KAMER Verbind met hoofhuis op walkway onder dak. Slaap 3 persone met on-suite badkamer en eie braai area. Grasdak gee Bosveld

56 ha Farm in Koster

North West, North West

Wegbreek plasie. Die groote van die plaas is 56 Ha. Die eiendom is sentraal geleë, 53 km van Rustenburg en die prys is R2.5 miljoen. Die Binne plaas het 'n uitstaande uitsig oor die dam, mooi bosveld verskeidenheid, inheemse bome, wild omhein, 4 Boorgate, een toegerus (sterkte onbekend) en Staal vee-hanterings-geriewe. Die huis is by 'n Fontein en...

Farm in Musina

Musina and Limpopo Valley, Limpopo

Die eiendom is gedeeltes 33,34, 35 3n 48 Havre, Tshipise in die distrik van Musina in die Limpopo provinsie maar staan bekend as Njalaskop met totale grotte van 90 hk ongeveer 33km van Musina. Die eiendom is omhein met 'n 17 draad wildwerende heining, twee toegeruste boorgate wat ongeveer gesamentlik 5000 lt per uur lewer. Die huis is n dubbelverdi...

948 ha Farm in Harrismith

Harrismith, Free State

947 Hektaar plaas in die Harrismith distrik in die mark. Hierdie pragtige Weidingsplaas l in n hoë reënval gebied, aan die voet van Platberg naby Harrismith, op die N3 roete na Natal. Hier is alles wat die Oos-Vrystaat jou kan bied, asemrowende natuurskoon, asook uitstekende boerdery potensiaal. Hierdie waterryke plaas het baie natuurlike strome ...
59,69ha wildsplaas met wildwering. listing 1765 Baie mooi natuur met mooi groot maroela bome en doringbome. Grasdak hoofhuis het 2 slaapkamers, waarvan die hoofslaapkamer en suite is. 2 de badkamer met stort, toilet en wasbak. Lugversorging in die huis. Sitkamer en eetkamer op oopplan. Kombuis met spens en aparte opwasgeriewer, en waskamer. Groot
SHARES IN A BEAUTIFUL HOUSE IN A WILDLIFE ESTATE FOR SALE!1/6 Shares in a beautiful house in a popular Wild Estate for sale!This Thatched roof house offers a cottage with 2 bedrooms.Main House : 2 Bedrooms with en-suite bathrooms, loft with 2 beds. A Kitchen with separate scullery. Large veranda with a fantastic view. There is also a storage facili...

3 Bed House in Petrus Steyn

Petrus Steyn, Free State

Hierdie drie slaapkamer huis het twee badkamers waarvan een en-suite is. Die huis front Noord en is geleë aan die rand van Petrus Steyn wat vir jou n pragtige plaas uitsig gee vanaf jou voorstoep. Die hele huis is of geteël , of het matte en orals is ingeboude kaste, diewering en n alarm sisteem. Buitekant is met sierstene gebou en die huis het '...
Grasdak
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)