Die Bos Farms For Sale

14 properties
Refine Search
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for the latest
  Die Bos Farms For Sale
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

403 ha Farm in Modimole (Nylstroom)

Modimolle (Nylstroom), Limpopo

403ha Bees-+ Saaiplaas. 50ha Vleiland, 50ha Leemgrond, 46ha sandgrond wat geskik is vir grondbone en 120ha turfgrond vir mielies en sonneblom. 4 boorgate waarvan 1 toegerus is en 9000l gee en die ander gee 2500l/h. Beesheining in 7 kampe verdeel waarvan 2 lande is. 3 watertenks onderskeidelik 10 000 en 2x5000l. Wild kom voor: koedoes, klein wild
Hierdie 5Ha eiendom grens aan Negester ontwikkeling en is die ideale plek om as gastehuis te ontwikkel of net te kom aftree. Loopafstand van Negester hoofhek en algemene sekuriteit baie goed.Gedeelte van ingangs pad reeds geteer. Moderne en netjiese 3 Slaapkamer huis met oopplan kombuis en groot karoo stoep. Genoeg kaste en Inloop kas in

2.8 ha Farm in Pongola

Pongola, KwaZulu Natal

WOONHUIS NR 1 785 m2 Grasdak woning 6 slaapkamers, 3 badkamers, 3 toilets, kantoor, 2 sitkamers, eetkamer, onthaal area, kombuis, waskamer, spens, groot dek met braai area, swembad, jacuzzi, internet, Dstv en WiFi. GASTE KAMER Verbind met hoofhuis op walkway onder dak. Slaap 3 persone met on-suite badkamer en eie braai area. Grasdak gee Bosveld gev...
Alldays besproeiingsplaas met 1066 394 m3 geregistreerde waterregte. 835 ha Besproeiing-, Bees- , skaap- en wildsplaas naby Alldays in die mark. Hierdie is voorwaar een van die mees produktiewe, in-stap-en-boer plase wat jy in hierdie omgewing sal kry. Die eienaars se bestuurstyl word gekenmerk deur pynlike netheid, deeglike beplanning en
Farms Die Bos For Sale
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)