UITSTEKENDE BELEGGINGS EIENDOMEiendom bestaan uit Woonhuis en besigheid in een. Hierdie eiendom gelee in besige hoofstraat
Baie mooi nuut gerestoureerde eiendom. Erf 743m2
Woonhuis bied 3 slaapkamers met ingeboude kaste Baie mooi badkamer, mooi kombuis met nuwe kaste, waskamer. Mooi vloerteels en matte en lekker sonnige voorstoep.
Besigheid met 2
Hierdie eiendom is 'n baie goeie beleging as jy na 'n eiendom soek wat vir jou 'n huurinkomste kan gee.
Die Wooning bestaan uit 4 eenhede
1ste Eenheid bestaan uit 2slaapkamers,2badkamers,leefarea met kombuis.
2de Eenheid bestaan uit 3slaapkamers,2badkamers,leefarea met kombuis
3de Eenheid bestuun uit 2slaapkamers,2badkamers,leefarea met kombuis
2 Slaapkamer meenthuis, 1 badkamer, kombuis,oop plan eet/woon vertrek met privaat tuin en toesluit motorhuis.Gelee binne 600 m van Puk (wes) ingang.Veilige sekuriteits kompleksSkakel vandag nog vir besigtigingNexor Eiendomsagentskap sal U help om die regte eiendom te bekom vir elke klient. Nexor eiendom spesialiseer in top gehalte eiendomme asook
Kom kyk gerus na die massiewe en veilige eiendom te huur in Montana. Die enorme huis is kompleet met 'n groot kombuis, waskamer, spens, 3 leefareas, studeerkamer, 4 slaapkamers, 2 badkamers en dubbel garage asook 'n bediende kamer. Die tuin is 'n lushof en daar is genoeg spasie vir 'n lekker groot familie.Kontak my gerus om die eiendom te besigtig
Hierdie oulike eiendom is loopafstand van THE Club met al sy lekker restorante en winkiels met Menlyn en Brooklyn net om die hoek. Die 2 Slaapkamer 2 badkamer huisie is deel van 'n groter eiendom maar het wel sy eie tuin en parkering vir 2 karre. Die onderste gedeelte van die huis bestaan uit 'n kombuis, eetkamer gedeelte en woonkamer gedeelte en
Die Eiendom is geleƫ 500m vanaf die grens van Vleesbaai en 35 km vanaf Mosselbaai wat die naaste groot dorp is. Dit is 9.17 hektaar waarvan 80% bewerkbare grond is. Daar is 100 Olyf bome, tussen 3 en 4 jaar oud wat onder besproeiing is en die res is onder koring op hierdie stadium. Die eiendom is ten volle omhein, waarvan 3 kante nuwe heining is
Waarom wag! Skakel my vandag!Hierdie woonstel is lieflik gelee en kyk uit oor pragtige tuine. Die eiendom front noord dus warm en sonnig in die winter. Daar is 'n balkon waarop u 'n heerlik glasie wyn kan geniet.Die eiendom bestaan uit:1 Oopplan sitkamer/kombuisBalkon1 Ruim slaapkamer met ingeboude kaste1 Ruim badkamer met rolstoel vriendelike
Waarom wag! Skakel my vandag!Hierdie woonstel is lieflik gelee en kyk uit oor pragtige tuine. Die eiendom front noord dus warm en sonnig in die winter. Daar is 'n balkon waarop u 'n heerlik glasie wyn kan geniet.Die eiendom bestaan uit:1 Oopplan sitkamer/kombuisBalkon1 Ruim slaapkamer met ingeboude kaste1 Ruim badkamer met rolstoel vriendelike
WOONHUIS NR 1
785 m2 Grasdak woning
6 slaapkamers, 3 badkamers, 3 toilets, kantoor, 2 sitkamers, eetkamer, onthaal area, kombuis, waskamer, spens, groot dek met braai area, swembad, jacuzzi, internet, Dstv en WiFi.
GASTE KAMER
Verbind met hoofhuis op walkway onder dak. Slaap 3 persone met on-suite badkamer en eie braai area. Grasdak gee Bosveld gev...
GOED GEPRYSDE - NETJIESE RUIM WOONHUIS
Hierdie hoekerf bied, 3 slp, 1 badkamer, groot kombuis. Eetkamer, oopplan sitkamer. Lekker voorstoep. Enkel gargae met afdak. Mooi tuin en baie netjiese eiendom