eiendom in pretoria

13 properties
Searches related to "Eiendom In Pretoria" :

Eiendom In Pretoria

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  eiendom in pretoria
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

4 Bed Montana Park House To Rent

Pretoria North, Gauteng

Kom kyk gerus na die massiewe en veilige eiendom te huur in Montana. Die enorme huis is kompleet met 'n groot kombuis, waskamer, spens, 3 leefareas, studeerkamer, 4 slaapkamers, 2 badkamers en dubbel garage asook 'n bediende kamer. Die tuin is 'n lushof en daar is genoeg spasie vir 'n lekker groot familie.Kontak my gerus om die eiendom te besigtig
Waarom wag! Skakel my vandag!Hierdie woonstel is lieflik gelee en kyk uit oor pragtige tuine. Die eiendom front noord dus warm en sonnig in die winter. Daar is 'n balkon waarop u 'n heerlik glasie wyn kan geniet.Die eiendom bestaan uit:1 Oopplan sitkamer/kombuisBalkon1 Ruim slaapkamer met ingeboude kaste1 Ruim badkamer met rolstoel vriendelike

MH209 - Is jy moeg vir die stad se gewoel en raas, is hierdie die idiale aftree huis vir jou. Die eiendom is gelee in die Rooiberg bavaria, waarvan Mabula Lodge en Zebula Gholf Landdgoed deel is. Minder as 3 ure se ry vanaf Johannesburg en 2 ure se ry vanaf Pretoria. 75km vanaf Bela Bela en 80km vanaf Thabazimbi Malaria vry gebied en baie veilige
4 Slaapkamer huis te huur in Magalieskruin , bokant Braam Pretorius straat. Hierdie lieflike gesinswoning bied 4 ruim slaapkamers met groot ingeboude kaste, 2 pragtige badkamers , oopplan kombuis met baie ruim leef area en 'n een slaapkamer "Grannyflat " vir ouma of oupa of selfs boet of sus wat net bietjie op hul eie wil wees .Buite is 'n

3 Bed Olympus House For Sale

Pretoria East, Gauteng

Ideale belegging met huurder sou u dit oorweeg. Hierdie pragtige eiendom word tans te koop aangebied in die gewilde Bronberg Aftreelandgoed in Olympus, Pretoria Oos. Hierdie is een van die laagste geprysde huise tans beskikbaar. Indien u koop as 'n belegger is daar tans 'n baie netjiese huurder in wat baie graag wil aanbly. Huurkontrak verval end

2 Bed House in Modimolle

Modimole (Nylstroom), Limpopo

Kies Nylstroom, want aftree gaan oor 'n VEILIGE omgewing! Pragtige toesluit- & aftree huis in die gesogte Bosveldsig kompleks! Die huis het 2 ruim kamers met genoegsame kaste en 2 mooi badkamers, met n ensuite-badkamer in die hoof slaap kamer. Die leef area is lekker gesellig en loop uit na die eet kamer en netjiese kombuis met opwas. Vanuit die
5Ha Voltitel eiendom op 'n 750ha wildsplaas Eco Estate 2 km buite Northam, 170 km vanaf Pretoria. Die huis is 45m� met 'n leefvertrek, 2 slaapkamers en 1 badkamer, Daar is ook elektrisiteit, lugre�laar, gas geyser, elektriese omheining en outomatiese besproeiing in die tuin. Geen goedgekeurde bouplanne nie - word dus as erf verkoop sou befondsing

2 Bed Olympus House For Sale

Pretoria East, Gauteng

Strek u fondse met hierdie groot besparing op die eiendom. Ver onder markwaarde.Hierdie kompakte 2 slaapkamer huis is tans in die mark vir R1499000. (Markwaarde R1680000)Die eenheid bestaan uit 'n oopplan sit/eetkamer met skuifdeur na die patio. Die aparte kombuis het spasie vir 'n wasmasjien en yskas en daar is oorgenoeg ingeboude kaste. Die 2
Eiendom In Pretoria
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)