eiendom in pretoria

13 properties
Searches related to "Eiendom In Pretoria" :

Eiendom In Pretoria

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  eiendom in pretoria
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :
UITSTEKENDE LIGGING in SHERE/TYGER VALLEY area.Netjiese 4 Slaapkamer huis, 270 vk m stoor/fabriek, 5 motorafdakke op 1 Ha grond wat elektries omhein is Rustige plaasatmosfeer maar net 5 minute vanaf verskeie skole, inkopiesentrums en hospitale.Die huis bied ruim leef en werksareas, netjiese afwerkung, en 'n warm, praktiese kombuis met oorgenoeg
Die Oulike 2 Slaapkamer, 1 Badkamer, 1 Motorhuis Aftree Eenheid is Geprys Om Vinnig Te Verkoop, Met 'n Gerieflike Oop Plan Sitkamer en Kombuis Wat Uitloop Op 'n Wonderlike Stoep met 'n Pragtige Tuin. Die Eenheid Maak Gebruik van Koop Krag. Die Eiendom is Gelee in Twee Riviere Aftree-Oord, Montana Tuine, Pretoria.Twee Riviere Aftree-Oord Bied Ook
Hierdie lae-onderhoudse tweeslaapkamereenheid is lig, lugtig en binne loopafstand van die plaaslike winkelsentrum en bied 'n uitstekende geleentheid om 'n slim aankoop te kry. Ontdek eindelose moontlikhede en benut die potensiaal van hierdie bekoorlike woning.Die eenheid is so gemaklik en gesellig dat dit jou net wil laat sit, ontspan en 'n rukkie ...
Eiendom In Pretoria
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)