Listing number 1739 - Wildsplaas tekoop buite Thabazimbi
Wildwering in goeie toestand
3 boorgate met 1 toegerus met dompelpomp
Huis is tans groot 4 slaapkamer jagtershuis met kombuis en sitkamer met jetmaster kaggel
Braai area
Goeie weiding
Goeie paaie
Baie boomryk
4 suip plekke
Wild ingesluit getalle op aanvraag
Hierdie eiendom is goed geprys en
Luukse woonhuis tekoop in Vrede, Oos-Vrystaat tekoop.
Hierdie ruim, goedversorgde woonhuis is in Vrede, n rustige plattelandse omgewing, minder as 200 km vanaf Gauteng in die hartland van die Noord-Oos Vrystaat. Hierdie pragtige familie woning spog met bogemiddelde goeie afwerkings en bied die volgende:
- 2912 m Dubbel erf
-5 Slaapkamers met
Ideale belegging met huurder sou u dit oorweeg. Hierdie pragtige eiendom word tans tekoop aangebied in die gewilde Bronberg Aftreelandgoed in Olympus, Pretoria Oos. Hierdie is een van die laagste geprysde huise tans beskikbaar. Indien u koop as 'n belegger is daar tans 'n baie netjiese huurder in wat baie graag wil aanbly. Huurkontrak verval end

Gasteplaas en Trou-venue naby Reitz tekoop.
As jy in die gasvryhiedsbedryf belangstel en n besigheidsgeleentheid in die platteland soek is hierdie gasteplaas een van die beste beleggings waarna jy kan kyk.
Hierdie 10,67 ha eiendom is geleë naby Reitz in die Oos-Vrystaat, ongeveer 180 km vanaf Johannesburg en 300 km vanaf Bloemfontein.
Die hoof

Twee slaapkamer huis tekoop in Naboomspruit
Perfek vir aftrede! Hierdie pragtige huis is gele in 'n veilige kompleks met 24 uur sekuriteit. Voltitel, geen maadelikse heffings en diere vriendelik. Die huis bied twee slaapkamers met hul eie badkamers. Oopplan sitkamer en eetkamer. Pragige kombuis met apparte opwas gedeelte. Dubbel motorhuis met 'n
Hierdie lae-onderhoudse tweeslaapkamereenheid is lig, lugtig en binne loopafstand van die plaaslike winkelsentrum en bied 'n uitstekende geleentheid om 'n slim aankoop te kry. Ontdek eindelose moontlikhede en benut die potensiaal van hierdie bekoorlike woning.Die eenheid is so gemaklik en gesellig dat dit jou net wil laat sit, ontspan en 'n rukkie
1745 - Vaalwater Hoenderplaas tekoop.
8 Hoenderhokke waarvan 7 gebruik word vir broilers en een is vir l henne.
Stoorkamers vir voer vir hoenders.
Oop skuur vir toerusting.
2 lande vir gewasse met besproeiing
2 Weidings kampe
Skaapkraal en beeshanterings geriewe
Afdakke vir 3 voertuie
Werkskamer of motorhuis vir 2 voertuie plus motorhuis onder
97 ha plaas in die Harrismith distrik tekoop.
Hierdie klein plasie is direk langs die N3 geleë. Die maklike toegangsroete maak hierdie eiendom ook geskik vir moontlike besigheidsontwikkeling. Hier is nie net n spog woning nie maar ook goeie natuurlike weiding en 66 ha hoë potensiaallande waar daar tans mielies en boontjies geplant word -maar ook