eiendom te koop

13 properties
Searches related to "Eiendom Te Koop" :

Eiendom Te Koop

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  eiendom te koop
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :
O/164 Vakansie oord te koop buite Bela Bela 21,413 ha wildwerende omheide plaas, eiendom is plat met pragtige savanna en is boomryk. 3 boorgate waarvan 1 toegerus is vir gebruik, ander 2 moet skoongemaak en getoets word. 3 km wandelpad met n piekniek plekkie en waterpunt. Kleinwild kom voor, bosbokkies, rooibokke, steenbokkies, vlakvarke, bosvarke

5517 ha Farm in Merweville

Beaufort West, Western Cape

Hierdie 5517 ha Koup Karoo plaas se topografie bestaan lae rante, vlaktes, leegte veld en droee riviere. Twee groot riviere loop deur die plaas en verskeie kleiner leegtes waar soetdoringbome, struike en grasse groei soos Bloubuffel, Langbeen- en Kortbeenboesmangras. Die rantagtige gedeeltes is tipiese gemengde Karoo bossieveld. Ten spyte van die d...
Die Oulike 2 Slaapkamer, 1 Badkamer, 1 Motorhuis Aftree Eenheid is Geprys Om Vinnig Te Verkoop, Met 'n Gerieflike Oop Plan Sitkamer en Kombuis Wat Uitloop Op 'n Wonderlike Stoep met 'n Pragtige Tuin. Die Eenheid Maak Gebruik van Koop Krag. Die Eiendom is Gelee in Twee Riviere Aftree-Oord, Montana Tuine, Pretoria.Twee Riviere Aftree-Oord Bied Ook
Eiendom Te Koop
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)