distrik

36 properties
Searches related to "Distrik" :

Distrik

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  distrik
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

120 ha Farm in Heilbron

Koppies to Heilbron, Free State

Baie mooi plaas te koop - Heilbron distrik. 120 ha. Kromelmboogspruit loop deur plaas. 60 ha Lande. 60 ha Weiding. 3 Kampe. Boorgat met Windpomp. 10km vanaf Heilbron. 50km vanaf Sasolburg. DRINGENDE VERKOOP! Kontak Arina Slabbert vir meer inligting.

269 ha Farm in Heilbron

Koppies to Heilbron, Free State

Baie mooi plaas te koop in Heilbron distrik. 269 ha. Kromelmboogspruit loop deur plaas. Gronddam, sowel as sement dam en windpomp. 120 ha Lande. 150 ha weiding. 3 Kampe. 10 km vanaf Heilbron en 50 km vanaf Sasolburg. DRINGENDE VERKOOP ! Kontak Arina Slabbert vir meer inligting.
Plaas gelee in Swartruggens distrik. Goed ontwikkelde wilds/beesplaas met baie goeie netjiese hanteringsfasiliteite, onder andere goeie krale, sorterings- en laaigeriewe met sterk drukgang. Gerieflike grasdakwoning met tweeslaapkamer woonstel. Baie gerieflike braai- en ontspanningsarea. Twee sementdamme met twee windpompe en verskeie waterkrippe

550 ha Farm in Odendaalsrus

Odendaalsrus, Free State

550 Hektaar High potential Dry Lands Farm is close to Allenridge in the Odendaalsrus registered district, towards Bothaville 1 x Borehole Long term yield on maize upwards of 6 tons/Ha 550 Hectare hoe potensiaal droe lande Plaas is naby aan Allenridge gelee in die Odendaalsrus distrik. Tussen Allenridge en Bothaville 1x Boorgat Langtermyn opbrengs
2194 19ha plot te kromdraai, Thabazimbi distrik te koop. Eskom 3 fase krag. Nuwe heinings van 1.8m. Het R700 000 gekos. 1 Boorgat met baie sterk water wat toegerus is met 'n dompelpomp. 5 ha onder besproeiing. Opgaardam en watertenk vir huis. 5 Slaapkamer huis, 2 badkamers, sitkamer, eetkamer en kombuis. Buite geboue, stoorkamers, hoenderslagpale

3698 ha Farm in Fraserburg

Fraserburg, Northern Cape

3698 Ha Pragplaas gelee tussen die berge tussen Fraserburg en Beaufort Wes. Goeie gemengde veld met smaaklike bossies, goeie mengsel gras en doringbome. Plaas is verdeel in 9 kampe met goeie watervoorsiening. Die werf en bestaan uit 2 x woonhuise, stoor met moderne wolskeerhuis, pakkamers en arbeidershuis en veekrale. Hierdie is een van die mooiste...
880 ha Wildsplaas in die Ellisras distrik te koop. Hierdie plaas op Beauty, ongeveer 70km vanaf Ellisras. Hierdie pragtige plaas word as n lopende saak verkoop met alle wild ingesluit, wat insluit, Rooibokke, Elande, Koedoes, Gemsbokke, Sebras, Blouwildebeeste, Kameelperde, Waterbokke, Rooihartbeeste en Basterhartbeeste. Daar is n pragtige

4100 ha Farm in Hopetown

Karoo, Northern Cape

Die plaas is in die Hopetown distrik gelee en betaan uit 13 weidingskampe met veesuipings, Die drade is in 'n redelike toestand en sommige drade kort aandag. Daar is 6 damme waarvan 2 sementdamme is. Daar kom 8 dompelpompe voor waarvan 8 met windpompe toegerus is. Daar is geen woonhuis op die plaas nie. 2 Store kom wel voor (20x15m) en 2

428 ha Farm in Ficksburg

Ficksburg, Free State

428 ha in die Ficksburg distrik in die mark. Hierdie plaas is 33 km vanaf Ficksburg, 38km vanaf Senekal en 48 km vanaf Marquard geleë. Hierdie plaas bestaan uit plat vlaktes en golwende heuwels in n pragtige gedeelte in die Oos-Vrystaat. Daar is 165 ha lande asook 23 ha aangeplante weiding. Die weiding is verdeel in 13 kampe. Gemiddelde reënval

2500 ha Farm in Hopetown

Karoo, Northern Cape

2500 ha plaas in Hopetown distrik te koop met 11 kampe, 15 veesuipings, 2.4 m wildsdraad met jakkalsproef omhein. 1 landekamp met vloed tipe lande. 2 ha besproeiing vanuit die boorgat. 7 Sementdamme en 2 sinkdamme, 8 Boorgate waarvan 1 toegerus is met 'n dompelpomp met eksom krag ( 4000 liter per uur) 1 Baksteenhuis met 4 slaapkamers, 2 badkamers
Distrik
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)