1358 ha in die Senekal distrik in die mark.
Hierdie plaas is 30 km vanaf Senekal, 45 km vanaf Ficksburg en 42 km vanaf Marquard in n pragtige gedeelte wat uitkyk oor die Malutiberge.
Daar is 451 ha goeie lande waar presisie boerdery gedoen word en karteringskaarte beskikbaar is. Hier word hoofsaaklik mielies, boontjies en sonneblomme geplant.
Daar
1149 Hektaar saaiplaas in die Bethlehem distrik in die mark.
Bemarkingsprys: R27 000 000
Hierdie 1149 hektaar plaas het 4 titelaktes wat gesamentlik of afsonderlik te koop is.
30 km vanaf Bethlehem geleë.
549 ha goeie sand-leem lande
600 ha natuurlike weiding verdeel in 17 kampe, almal met water toegerus.
n Grootvee eenheid is 3 ha
Drade is in n
3394 ha Besproeiingsplaas in die Harrismith distrik in die mark.
Hierdie plaas is naby Warden in die Oos-Vrystaat geleë in n hoë reënvalstreek, een van die beste boerdery areas in Suid-Afrika. Al die plase l aan die rivierfront van die Corneliusrivier.
Van die 3394 hektaar is 1480 ha lande waarvan 500 ha besproei word. Die besproeiing word gedoen
592 ha in die Heilbron distrik in die mark.
Hierdie 592 ha plaas is 4 km wes van die dorp Petrus Steyn in die Oos-Vrystaat.
Daar is 360 ha goeie swaar leem lande waar geenbewerkingsboerdery al vir die laaste 6 jaar toegepas word. Deur middel van bewaringsboedery is hierdie lande pragtig opgebou. Kyk gerus na die fotos om die grondstruktuur asook
1778 - 110ha plaas groente plaas in die Alma distrik
.Huidig is daar aarbeie geplant onder die nethuis van 1,7ha
.Tamaties, blomkool en broccoli wat besig is om te oes.
Die plaas is geregistreer by Globalgap - vir die uitvoer na die Midde Ooste
.Daar is 13ha lande tans onder drupbesproeiing.
60ha lande wat gebruik kan word vir groente.
Toegeruste
Die eiendom is gedeeltes 33,34, 35 3n 48 Havre, Tshipise in die distrik van Musina in die Limpopo provinsie maar staan bekend as Njalaskop met totale grotte van 90 hk ongeveer 33km van Musina.
Die eiendom is omhein met 'n 17 draad wildwerende heining, twee toegeruste boorgate wat ongeveer gesamentlik 5000 lt per uur lewer.
Die huis is n
n Baie mooi en goeie plaas beskikbaar in Bethlehem distrik met n oppervlakte van 267hektaar, sentraal geleë tussen die omliggende dorpe. Ongeveer 25km vanaf Reitz, 35km vanaf Bethlehem en 40km vanaf Petrus Steyn in die Vrystaat.
Die naaste silo is ongeveer 20km. Misdaad is tot dusver laag in hierdie area.Hierdie plaas beskik oor 200ha leemsand
947 Hektaar plaas in die Harrismith distrik in die mark.
Hierdie pragtige Weidingsplaas l in n hoë reënval gebied, aan die voet van Platberg naby Harrismith, op die N3 roete na Natal.
Hier is alles wat die Oos-Vrystaat jou kan bied, asemrowende natuurskoon, asook uitstekende boerdery potensiaal.
Hierdie waterryke plaas het baie natuurlike strome
Besproeiingsplaas in die Oos-Vrystaat
Hierdie 1494 ha is verseker een van die beste saaiplase in die Oos-Vrystaat.
- Hierdie plaas is in die Harrismith distrik met n maklike toegangsroete vanaf die N3.
- 780 ha Hoë potensiaal sand/leem lande waarvan 173 ha besproeiings lande is.
606 000 m3 geregistreerde waterregte uit n dam wat in n standhoudende
929.23 & 282 Ha veeplaas Soutpan distrik. Eienaar wil dit as eenheid verkoop.
929.23 Ha: Plaas met 12 weidings kampe en beskik oor water. Veehanteringsgeriewe
7 Boorgate waarvan 5 toegerus is, 1 Sement dam, 2 Grond damme
Soutwerke tans nie in produksie nie (16 boorgate & stoor ) Drade van kampe in goeie toestand
3 ou lande kampe onbewerk. Rooi