boorgat

176 properties
Searches related to "Boorgat" :

Boorgat

|

Boorgate

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  boorgat
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :
Baie mooi Eco-plaas met groot verskeidenheid mooi bome en besonderse uitsig oor die berge en klowe. Rooibos, Hardekool, Knoppiesdoring, Blinkblaar en vele ander tiepiese bosveld bome. Baie mooi soetveld op die gelyk gedeelte van die plaas, en effens suur teen die berg. Wildsoorte wat voorkom is Rooibokke, Koedoes, Zebras, Blouwildebeeste, Kameelper...

460 ha Farm in Dealesville

Dealesville, Free State

Daar is 4 weidingskampe en 1 kamp word van water voorsien. Die drade is in n Goeie toestand. Geen aangeplante weiding kom voor nie. 1 Sementdam, 1 Boorgat wat toegerus is met windpomp. Geen besproeiing kom voor nie. Reenval per jaar: 500 mm, Drakrag: 1 GVE op 8 h BTW ingesluit

3 Bed House in De Aar

Karoo, Northern Cape

3 Slaapkamer huis met oop plan familie en eetkamer. Kombuis met ingeboude kaste.Badkamer met aparte toilet. Dubbel motorhuis met adisionele afdak parkering. Die 1 slaapkamer is aan die agterkant want huis geleen en het 2 vertrekke. En suite badkamer en oop plan kombuis en leefarea. Die eiendom beskik oor n boorgat
Baie netjiese drie slaapkamer huis te koop. Swembad met verhitting, boorgat wat net 'n tenk kort, buitekamer, twee kuier areas, lieflike buite kuier plek en vele meer. Moenie die pragtige huis deur jou vingers laat glip nie. Kontak my gerus vir meer inligting.
ONDERVERDEELBARE PLOT IN TIEGERPOORTGroter 8.5ha plot met goeie verbeteringe. Netjiese groot 3 slaapkamer huis, stoorkamer, sterk boorgat, huis, vrugtebome, bewerkbare grond en 3 perdestalle.Hierdie is 'n lekker leefstyl plot naby aan Garsfontein verlenging en net 15 minute vanaf Woodlands, Pretoria Oos.

135.5 ha Farm in Modimole (Nylstroom)

Modimolle (Nylstroom), Limpopo

135Ha agricultural / previously guest farm. Ideal for cattle, game or crops. 2 Very large houses, shed. 2 flats, 6 chalets, each with own small splash pool. 2 Large swimming pools, 2 cement dams, boreholes. Rooms for workers, store rooms etc. Partly game fenced. a Few camps. 45,000 cubic metres water rights out of borehole. Mother lines. Some housi...
Maak hierdie mooi plasie u eiendom. Verskeie boerdery moontlikhede wilds-, skaap- of groenteboerdery. Winkel op die plaas maak dit moontlik om inkomste te genereer. 3 Toegeruste boorgate met volop water en semetdamme. Verskillende kampe wat gevestig is met smutsvinger. Die grensdrade is goed. 3 Store vir opgaar en stoorgeriewe. Daar is n drie
Wild heining reg om plaas. Stand houdende riviere en drie boorgate op die plaas en gronde. Daar is 40HA saai grond waar van 10HA besproeiing grond is waar van spilpunt in gesluit is. Weiding grond is 160HA. Mooi groot 4 slaap kamer huis en 3 badkamers groot kombuis met eet en sitkamer, mooi ontwikkeld plaas teen n goeie prys. Bees hanteering

50 ha Farm in Marblehall

Burgersfort, Limpopo

50HA Wildsplaas gelee 12km buite Marble Hall. Die plaas het Wilds heining regom plaas. Wild word saam verkoop: 2 x Kudoes, 10 x Blesbokke, 30 x Rooibokke, 5 x Blouwilde Beeste en ander klein wild. Daar is drie huise op plaas waar van twee verhuur word. Eskomkrag en n boorgat. Moet nie die kans mis loop nie.

780 ha Farm in Bethlehem

Bethlehem, Free State

780 Ha Oos-Vrystaat plaas in die mark. Hierdie plaas is in n bae goeie saaigebied, 10km vanaf Bethlehem in die Paul Roux rigting. Plaas bestaan uit die volgende: 395 ha Lande 385 ha Weiding 4 Slaapkamer woonhuis 2 Slaapkamer woonstel Verskeie buite geboue Groot afdak vir implemente 2 Groot toesluit store 1 boorgat 1Groot gronddam 1 klein gronddam
Boorgat
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)