boerdery

21 properties
Searches related to "Boerdery" :

Boerdery

|

Hoender Boerdery

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  boerdery
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

3698 ha Farm in Fraserburg

Fraserburg, Northern Cape

3698 Ha Pragplaas gelee tussen die berge tussen Fraserburg en Beaufort Wes. Goeie gemengde veld met smaaklike bossies, goeie mengsel gras en doringbome. Plaas is verdeel in 9 kampe met goeie watervoorsiening. Die werf en bestaan uit 2 x woonhuise, stoor met moderne wolskeerhuis, pakkamers en arbeidershuis en veekrale. Hierdie is een van die mooiste...

428 ha Farm in Bethlehem

Bethlehem, Free State

Hoë potensiële plaas 10 km buite Bethlehem. Daar is uitbreiding met water regte vir intensiewe boerdery moontlik. 8Ha appelboorde van verskeie variëteite, weiding en lande. Kontak my vandag vir meer besonderhede.

80 ha Farm in Swartruggens

North West, North West

Sentraal van dorp, maklike toegang, mooi Bosveld natuur, goeie gemengde weiding, deel Wild omhein, res bees omhein. Eiendom met baie moontlikhede volgens Boerdery tipes toegepas, varkboerdery, L hoenders, skaap en Bees Boerdery, Bemarking direk aan verbruiker. 2 Boorgate stoor water, Sement dam en tenks, Sterkte van water onbekend. Voldoende water
Maak hierdie mooi plasie u eiendom. Verskeie boerdery moontlikhede wilds-, skaap- of groenteboerdery. Winkel op die plaas maak dit moontlik om inkomste te genereer. 3 Toegeruste boorgate met volop water en semetdamme. Verskillende kampe wat gevestig is met smutsvinger. Die grensdrade is goed. 3 Store vir opgaar en stoorgeriewe. Daar is n drie

934 ha Farm in Kroonstad

Kroonstad, Free State

Hierdie is 'n spogplaas, enige persoon wat hier koop kan net instap en aangaan met die boerdery! 14 Wildskampe van ongeveer 500 ha met water in alle kampe. Daar is ongeveer 25 km wildsheining gespan asook 'n wildboma. Daar kom ook 3 weidingskampe voor. Verskillende spesies wild kan bygekoop word. Beskik oor buffelpermit, smutsvingergras kom voor

435 ha Farm in Ficksburg

Ficksburg, Free State

435 ha in die Ficksburg distrik in die mark. Hierdie plaas is in n pragtige area ongeveer 24 km vanaf Ficksburg en 30 km vanaf Rosendal. Hierdie plaas bestaan uit 230 ha baie goeie lande waar presisie boerdery gedoen word en karteringskaarte beskikbaar is. Daar word hoofsaaklik mielies, sonneblom en boontjies in hierdie omgewing geplant. Daar is
Hierdie boerbokplaas is goed gelee tussen Thabazimbi en Lephalale op 'n soetveld vlakte en grens aan die teerpad. Die plaas is ingerig vir boerbok boerdery met alle fasiliteite soos boerbokkrale en drukgange. Daar is 2 woonhuise en 'n woonstel op die plaas, en is vir BTW geregistreer. Huis 1: 3 Slaapkamer, 1 badkamer, oopplan sit-eetkamer Huis 2

667 ha Farm in Louis Trichardt

Makhado (Louis Trichardt), Limpopo

Irrigation farm for sale in the Louis Trichardt, Limpopo. 667 ha in die Makhado ( Louis Trichardt) distrik, 10 km vanaf Waterpoort in die mark. Geleë langs die Sandrivier in n gesogde boerdery area, 6 km vanaf die Soutpansberge. Hierdie plaas word gebruik vir besproeiing-, wild- en krokodilboerdery. Hierdie plaas het 180 ha rooi, leem
1358 ha in die Senekal distrik in die mark. Hierdie plaas is 30 km vanaf Senekal, 45 km vanaf Ficksburg en 42 km vanaf Marquard in n pragtige gedeelte wat uitkyk oor die Malutiberge. Daar is 451 ha goeie lande waar presisie boerdery gedoen word en karteringskaarte beskikbaar is. Hier word hoofsaaklik mielies, boontjies en sonneblomme geplant. Daar
Hierdie goed geprysde 21 Ha plot moet nie mis geloop word nie. Plote na aan die dorp is hoog op aanvraag. Twee huise waarvan een 'n grasdak huis is en 'n woonstel. Twee boor-gate en Eskom krag. Hierdie plot is naby die dorpen teen aan die teerpad en is eintlik ideaal vir 'n besigheid of 'n klein boerdery. Die hoof huis bestaan uit sitkamer
Boerdery
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)