boerdery

21 properties
Searches related to "Boerdery" :

Boerdery

|

Hoender Boerdery

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  boerdery
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

3394 ha Farm in Harrismith

Harrismith, Free State

3394 ha Besproeiingsplaas in die Harrismith distrik in die mark. Hierdie plaas is naby Warden in die Oos-Vrystaat geleë in n hoë reënvalstreek, een van die beste boerdery areas in Suid-Afrika. Al die plase l aan die rivierfront van die Corneliusrivier. Van die 3394 hektaar is 1480 ha lande waarvan 500 ha besproei word. Die besproeiing word gedoen

1500 ha Farm in Prince Albert

Prince Albert, Western Cape

Historic farm for sale between the Swartberg Mountains. Boerdery kommoditeite: Uiesaad, Wortelsaad, Vrugte, Skaap en Waterbottelering. Waterbrom uit die Swartberg kom met pyplyn na opgaardam (130 000 Kub m), waarvandaan 'n besproeiingstelsel na onderskeie lande en boorde gaan - alle onder gravitasiedruk. Die waterbrom word gedeel met die buurman

948 ha Farm in Harrismith

Harrismith, Free State

947 Hektaar plaas in die Harrismith distrik in die mark. Hierdie pragtige Weidingsplaas l in n hoë reënval gebied, aan die voet van Platberg naby Harrismith, op die N3 roete na Natal. Hier is alles wat die Oos-Vrystaat jou kan bied, asemrowende natuurskoon, asook uitstekende boerdery potensiaal. Hierdie waterryke plaas het baie natuurlike strome

1241 ha Farm in Viljoenskroon

Viljoenskroon to Vierfontein, Free State

Hier is die ideale geleentheid vir die man wat 'n gemengde boerdery wil bedryf! As bonus is daar 'n sandgroef wat 'n maandelikse inkomste gee. Die lande is bo-gemiddelde lande en het selfs in die droogte goeie oeste gelewer wat winsgewind is. 'n Verdere plus-punt is genoeg water om te kan besproei vir bv. lusern wat 'n verdere inkomste kan lewer

202 ha Farm in Dealesville

Dealesville, Free State

Varkplaas van 202 hektaar naby Dealesville en ongeveer 80 km vanaf Bloemfontein af te koop Die hoofboerdery aktiwiteit op hierdie plaas is varkboerdery, maar daar word ook met beeste geboer asook gesaai. Hierdie plaas word as lopende saak verkoop en sluit varke en implemente in. Die plaas spog met n 250 - 300 sogeenheid en huisves tans ongeveer 900...
878 ha Memel weidingsplaas te koop. Hierdie goeie weidingsplaas is 17 km oos vanaf die klein dorpie Memel in die Oos-Vrystaat, in n skilderagtige mooi area wat bestaan uit groen golwende heuwels, plat vlaktes en pragtige sandsteen-berge. Hierdie is uitstekende beeswreld met n gemiddelde reënval van 1000 mm per jaar met n grootvee-eenheid van 3 4 h...

3 Bed Klipkop Farm For Sale

Bronkhorstspruit, Gauteng

Klipkop Juweel!! Beproeiingsplaas op Lynnwoodweg verlenging.Professioneel ontwikkel en baie netjies.Tans n stoetplaas vir Suid Afrikaanse Kampioene Wit Dorper Skape. Kan intensief tot 400 skape akkommodeer.Skape is uitgesluit maar insluiting van n topgehalte teeltrop kan onderhandel word.Sal ook baie ideaal wees vir enige ander intensiewe klein- of...

822 ha Farm in Swartruggens

North West, North West

PRYS DRASTIES VERLAAG. TEELPLAAS STAP IN EN GENIET BOERDERY GROOT 822 HEKTAAR R8,500,000-00 LOPENDE SAAK PLAAS BESTAAN UIT 12 GEDEELTES WAT N EKONOMIESE EENHEID VORM. NATUUR IS GOLWEND MET PLAT GEDEELTES, MOOI BOSVELD, GROOT VERSKEIDENHEID GROOT BOME, BAIE BENUTBARE BOME EN STRUIKE WAT BLARE BEHOU IN DIE WINTER MAANDE. GEMENGDE BOSVELD- EN

12.9 ha Farm in Addo

Eastern Cape Interior, Eastern Cape

Zoned Agricultural - Commercial And Resort A rare find. Income generating farm. Water rights for full size of the property. 8.2 Hec lemon trees. Various accommodation options, plus caravan park and huge lapa for entertaining. Two huge workshops/pack houses and so much more. 4600 Lemon trees were planted 1 March 2017: Lisbon lemon on Carusso rootsto...

11361 ha Farm in Brandvlei

Brandvlei, Northern Cape

Plaas Naroogna is besonderse plaas wat in die hartjie van die Boesmanland geleë is. Naroogna is 25km van die naaste klein dorpie Brandvlei af. Brandvlei het alles wat mens broodnodig het. Uit die boerdery se oogpunt uit, is die twee koperasies op die dorp verseker aanwins. Naroogna is 175km vanaf Calvinia, wat twee keer Brandvlei se grootte is, en
Boerdery
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)