Aftreeoord in die noorde van Pretoria met 24 uur sorgsentrum, Eetsaal, Ontspanningsaal(verskeie aktiwiteite) Sitkamer, Haarsalon Aftreeoord wat klem le op die versorging en ondersteuningsdienste wat werklik 'n verskil maak aan die lewenskwaliteit van die oord se inwoners.
Twee riviere aftree-Oord in Montana pretoriaNetjiese en gevestigde aftree plekkieRuim bachelor woonstel te huur in die HoofblokMediese pakette beskikbaar vir meer hulpHysbak in woonstel blokke beskikbaarBiblioteekEetsaalWasseryHaarsalonSkakel my gerus vir besigtiging
Wees verseker van die beste in hierdie ongelooflike oord in Pretoria.Bougainvillea AftreeOord word reeds jare met die toekenning van beste aftreeoord vereer.Die heffingfooi sluit oa 'n vasgestelde hoeveelheid etes in.Gelee in die noorde, waar die warm klimaat dit moontlik maak om feitlik elke dag buite te wandel, tuin te maak en vars lug in te
Baie mooi 1 slaapkamer eenheid in Bougainvilla AftreeOord beskikbaarFasiliteite:HaarsalonSkoonheidsalonBussie na winkelsKioskKoffiekroegEetsaalKerkdiensteFrail careKliniekRolstoel vriendelikSekuriteit
baie mooi bachelor kamer dadelik beskikbaar in Bougainvilla AftreeOord in die Diens Sentrum naby alle fasiliteite geleeFasiliteite:Frail CareHaarsalonSkoonheidsalonKombuisKerkdiensteBussie na winkelsBiblioteek en vele meer
Pragtige eenheid te koop:2 slaapkamer met 1 badkamer, oop plan sit en eetkamer, kombuis met spenskas, TV kamer, 1 motorhuis, afdak en een oop parkering.Die absolute gesogte Zambezi AftreeOord is gelee in Montana, in die noorde van Pretoria, gerieflik naby die N1-Hoofweg en naby groot hospitale.Zambezi Aftree-oord bestaan uit twee deeltitelskemas
Moderne Aftree-Oord in Montrana1 slaapkamer 1 badkamer woonstel met Balkon24 huur sekuriteitPrepaid KragEetsaalHaarsalonSkoonheidsalonBiblioteekGeniet 'n ontspannende leeftsylbo 50 jaar welkomSkakel my gerus om na die eenheid te kom kyk
Die Oord is gelee in Montana, in die noorde van Pretoria, gerieflik naby die N1-Hoofweg en naby groot hospitale.Bougainvilla Aftree-oord bestaan uit twee deeltitelskemas wat oorhoofs bestuur word deur 'n huiseienaarsvereniging. Daar is 536 deeltitelwooneenhede wat bestaan uit 'n kombinasie van twee en drie slaapkamer huise en een en twee