aftree oord

33 properties
Searches related to "Aftree Oord" :

Aftree Oord

|

Aftree Oorde

|

Aftree Oord Pretoria

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  aftree oord
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

3 Bed Montana House For Sale

Pretoria North, Gauteng

Aftree oord in die noorde van Pretoria met 24 uur sorgsentrum, Eetsaal, Ontspanningsaal(verskeie aktiwiteite) Sitkamer, Haarsalon Aftree oord wat klem le op die versorging en ondersteuningsdienste wat werklik 'n verskil maak aan die lewenskwaliteit van die oord se inwoners.

Montana Apartment To Rent

Pretoria North, Gauteng

Twee riviere aftree-Oord in Montana pretoriaNetjiese en gevestigde aftree plekkieRuim bachelor woonstel te huur in die HoofblokMediese pakette beskikbaar vir meer hulpHysbak in woonstel blokke beskikbaarBiblioteekEetsaalWasseryHaarsalonSkakel my gerus vir besigtiging
Wees verseker van die beste in hierdie ongelooflike oord in Pretoria.Bougainvillea Aftree Oord word reeds jare met die toekenning van beste aftree oord vereer.Die heffingfooi sluit oa 'n vasgestelde hoeveelheid etes in.Gelee in die noorde, waar die warm klimaat dit moontlik maak om feitlik elke dag buite te wandel, tuin te maak en vars lug in te
Baie mooi 1 slaapkamer eenheid in Bougainvilla Aftree Oord beskikbaarFasiliteite:HaarsalonSkoonheidsalonBussie na winkelsKioskKoffiekroegEetsaalKerkdiensteFrail careKliniekRolstoel vriendelikSekuriteit
baie mooi bachelor kamer dadelik beskikbaar in Bougainvilla Aftree Oord in die Diens Sentrum naby alle fasiliteite geleeFasiliteite:Frail CareHaarsalonSkoonheidsalonKombuisKerkdiensteBussie na winkelsBiblioteek en vele meer
ZAMBEZI AFTREE OORD. VERSORGINGS AFDELING. 1 SLAAPKAMER WOONSTEL TE KOOP. SITKAMER/KOMBUIS. BADKAMER MET ROLSTOEL VRIENDELIKE STORT. STOEP. GRASPERK. ETES, BUSSIE NA KOLLONADE. HAARKAPPER. BUTLER INDIEN NODIG.
Pragtige 2 slaapkamer, 2 badkamer woonstel, 2 motor afdakke. Gelee in die pragtige Bougainvilla Aftree Oord in Montana Tuine.Goeie sekuriteit. Nasorgafdeling. 30 middag etes. Interkomsisteem. Goedkoop DSTV, goedkoop Wifi,andnbsp;
Pragtige eenheid te koop:2 slaapkamer met 1 badkamer, oop plan sit en eetkamer, kombuis met spenskas, TV kamer, 1 motorhuis, afdak en een oop parkering.Die absolute gesogte Zambezi Aftree Oord is gelee in Montana, in die noorde van Pretoria, gerieflik naby die N1-Hoofweg en naby groot hospitale.Zambezi Aftree-oord bestaan uit twee deeltitelskemas

1 Bed Montana Apartment To Rent

Pretoria North, Gauteng

Moderne Aftree-Oord in Montrana1 slaapkamer 1 badkamer woonstel met Balkon24 huur sekuriteitPrepaid KragEetsaalHaarsalonSkoonheidsalonBiblioteekGeniet 'n ontspannende leeftsylbo 50 jaar welkomSkakel my gerus om na die eenheid te kom kyk
Die Oord is gelee in Montana, in die noorde van Pretoria, gerieflik naby die N1-Hoofweg en naby groot hospitale.Bougainvilla Aftree-oord bestaan uit twee deeltitelskemas wat oorhoofs bestuur word deur 'n huiseienaarsvereniging. Daar is 536 deeltitelwooneenhede wat bestaan uit 'n kombinasie van twee en drie slaapkamer huise en een en twee
Aftree Oord
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)