afdak

75 properties
Searches related to "Afdak" :

Afdak

|

Motor Afdak

|

Tuin Afdak

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  afdak
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

4 Bed Meerensee House For Sale

Richards Bay, KwaZulu Natal

This is a supurb Home with all your desired requirements. Low maintenance face brick finish with all round Aluminium windows. 4 Bedrooms or 3 and a Study depending on your requirements. 2 Bathrooms with the main bedroom having an en-suite and walk in closet, separate Guest Toilet. Beautiful Granite top Kitchen with gorgeous Oak built in cupboards...
Daar is 5 weidingskampe en al 5 kampe is voorsien van hul eie water. Die drade is in n Goeie toestand en 2.4 meter wildsomheining. Daar is ongeveer 24 ha se landekampe. Die tipe grond wat voorkom is rooi turfgrond en swart turf. Geen besproeiing kom op die plaas voor nie. 9 Gronddamme, 5 Sinkdamme, 11 Boorgate waavan 3 toegerus is met windpompe, 2 ...

11361 ha Farm in Brandvlei

Brandvlei, Northern Cape

Plaas Naroogna is besonderse plaas wat in die hartjie van die Boesmanland geleë is. Naroogna is 25km van die naaste klein dorpie Brandvlei af. Brandvlei het alles wat mens broodnodig het. Uit die boerdery se oogpunt uit, is die twee koperasies op die dorp verseker aanwins. Naroogna is 175km vanaf Calvinia, wat twee keer Brandvlei se grootte is, en...

3 Bed House in Petrus Steyn

Petrus Steyn, Free State

Hierdie drie slaapkamer huis het twee badkamers waarvan een en-suite is. Die huis front Noord en is geleë aan die rand van Petrus Steyn wat vir jou n pragtige plaas uitsig gee vanaf jou voorstoep. Die hele huis is of geteël , of het matte en orals is ingeboude kaste, diewering en n alarm sisteem. Buitekant is met sierstene gebou en die huis het '...

3 Bed House in Petrus Steyn

Petrus Steyn, Free State

Met n stoep wat strek van die ooste tot die suide kant van die huis kan jy heeldag n gemaklike sitplek kry. Daar is n heerlike koel briesie deur die huis vir die warm somersdae en tussen die antrasiet stoof in die sitkamer en die koolstoof in die kombuis sal jy nie eers besef wanneer dit winter in Petrus Steyn is nie. n Baie rustige atmosfeer oorva...
Afdak
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)