motor afdak

12 properties
Searches related to "Motor Afdak" :

Motor Afdak

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  motor afdak
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :
Twee Riviere Aftreeoord - Netjiese grond eenheid met 2 slaapkamers en 1 badkamer. Oopplan kombuis en leef area met eie patio . Afdak vir 1 motor. Ouderdom 50 jaar. Sorgsentrum, eetsaal. haarsalon op perseel.
Pragtige twee slaapkamer, twee badkamer, motorhuis met motor afdak gelee in die pragtige Bougainvilla Aftree Oord in Montana Tuine.Ingesluit in Levys:Water,goeie sekuriteit, tuindienste, koopkrag. Nasorgsentrum. Naby groot besighede , Dokters , hospitaal.15 etes per huis per maand.Maak n afspraak om te kom kyk na die pragtige huis
Pragtige ruim 3 slaapkamer, 2 badkamer, dubbel motorhuis, afdak vir 2 motors en oop pakerking vir 3 motors in die pragtige Bougainvilla Aftree oord te koop.. U kry n oord met goeie sekuriteit, interkom stelsels, tuindienste en water ingesluit in die maandelikse heffing, Nasorg afdeling sou u dit nodig kry. 15 verpligte middag etes,heerlike gesonde
Lieflike Eiendom. 4 Slaap kamers.2 Badkamers.Oopplan eetkamer/sitkamer.Ooplan familie kamer, braai kamer ingeboude kaste.Grasdak Lapa.Spens, waskamer, kroeg instap kluis,stoorkamer.3 Motor huise afdak vir 2 motors.Swembad.Boorgat,kanaal water, dorps water.Vertrek vir yskaste, vleis kamer,koelkamer.Koop krag.2 de Huis op perseel3 Slaap kamers2

3 Bed House in Brits

Brits, North West

'n Netjiese en aantreklike huis met baie groot motorafdakke geleƫ in Brits Laerskool area, feitlik hele erf onder plaveisel, net 'n klein gedeelte tuin naby die voorstoep van die huis, sitkamer, eetkamer, TV kamer, baie goed ingerigte kombuis met elektriese stoof en gasstoof met plek vir dubbele yskaste, langs kombuis is spens met baie rakke, 3 ru...
PRAGTIGE LEEFSTYKLEINHHOEWEGroot 5 Slaapkamer huis, Woonstel, Afdak vir 8 motors, Gronddam en pragtige uitsig oor die Zwavelspoort.Die hoofhuis bied ook kantore vir werk vanaf die huis, ruim lapa met ingeboude braai gekoppel aan 'n pool-kamer en klassieke kroeg, kristalhelder swembad en pragtige groot, inheemse bome.Die woonstel is naby, maar

338 ha Farm in Swartruggens

North West, North West

Wild en ontspannings plaas! 13km van dorp - hierdie is 'n uitstaande plaas mooi natuur - groot verskeidenheid bome goeie gemengde weiding netjiese wild onheining asook veehanteringsgeriewe 2 toegeruste boorgate (Boorgate pompgesamentlik 8500 LPU - slegs pomp sterkte. Die een lewer nie 6000 Liter per uur en die ander 2500 Liter per uur - dit is nie ...
Roll up your sleeves. A little TLC will turn this house into a home. There are 3 bedrooms , all with built in cupboards, 2 fully tiled bathrooms main en suite, fully fitted kitchen leading into an open plan living area. What was the single garage has been converted into a study / TV room . A large AFDAK provides ample parking for all your motor

9 ha Farm in Vlees Bay

Vlees Bay to Gouritz, Western Cape

Die Eiendom is geleƫ 500m vanaf die grens van Vleesbaai en 35 km vanaf Mosselbaai wat die naaste groot dorp is. Dit is 9.17 hektaar waarvan 80% bewerkbare grond is. Daar is 100 Olyf bome, tussen 3 en 4 jaar oud wat onder besproeiing is en die res is onder koring op hierdie stadium. Die eiendom is ten volle omhein, waarvan 3 kante nuwe heining is. ...

3 Bed Kranspoort House For Sale

Loskopdam Area, Mpumalanga

'n Pragtige ruim huis met baie ekstras. Ideaal vir heerlike Bosveldkuiers met baie vriende of kinders en kleinkinders. Andersins is die grondvloer die antwoord met 'n baie ruim oopplan leef en eetkamer, asook 'n goedbeplande kombuis. Die twee groot slaapkamers nooi jou dadelik in met baie kaste en hope lig.Die boonste vlak bied slaapplek vir 6 mens...
Motor Afdak
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)