Baie netjiese 3 Slp Meenthuis te koop in gewilde, veilige en BAIE netjiese kompleks,(Roosmaryn) Annlin. Grondvloer, onderdak braai, 2 toesluit motorhuise plus 2 afdak parkerings, klein netjiese tuin en soutwater swembad(kompleks). Veiligheidshekke. Slegs klein hondjies, max 2. Geen katte nie. Naby skole. Streng beheer en huisre�ls, dus is die
PRAGTIGE LEEFSTYKLEINHHOEWEGroot 5 Slaapkamer huis, Woonstel, Afdak vir 8 motors, Gronddam en pragtige uitsig oor die Zwavelspoort.Die hoofhuis bied ook kantore vir werk vanaf die huis, ruim lapa met ingeboude braai gekoppel aan 'n pool-kamer en klassieke kroeg, kristalhelder swembad en pragtige groot, inheemse bome.Die woonstel is naby, maar
Pragtige ruim 3 slaapkamer, 2 badkamer, dubbel motorhuis, afdak vir 2 motors en oop pakerking vir 3 motors in die pragtige Bougainvilla Aftree oord te koop.. U kry n oord met goeie sekuriteit, interkom stelsels, tuindienste en water ingesluit in die maandelikse heffing, Nasorg afdeling sou u dit nodig kry. 15 verpligte middag etes,heerlike gesonde
Hierdie 3 slaapkamer huis naby Laerskool La Hoff gelee wat dit die perfekte familie huis maak.Die ingeboude braaier onder die lapa maak dit die ideale plek om gaste te onthaal. Vrugte bome in die agter tuin sorg vir heerlike vars vrugte. Die aangeboude afdak bied parkering vir 2 ekstra voertuie. Die lieflike gesin-huis bied die volgende:- 3
284 Ha PLAAS TE KOOP IN PAUL ROUX DISTRIK(30Km vanaf Bethlehem)
PLAAS BESTAAN UIT DIE VOLGENDE:
191 Ha lande
46 Ha natuurlike weiding
2 Groot damme
3 Boorgate (1x toegerus)
Groot toesluit stoor +- 450 m2
Onderdak stoor vir implemente +- 375 m2
Toe stoor met ingeboude silo
Gifstoor
Saad stoor
Onderdak werkswinkel met toesluit stoor en kantoor op boo...
Wild en ontspannings plaas! 13km van dorp - hierdie is 'n uitstaande plaas mooi natuur - groot verskeidenheid bome goeie gemengde weiding netjiese wild onheining asook veehanteringsgeriewe 2 toegeruste boorgate (Boorgate pompgesamentlik 8500 LPU - slegs pomp sterkte. Die een lewer nie 6000 Liter per uur en die ander 2500 Liter per uur - dit is nie ...
Newly listed commercial premises set amongst corporate offices and retail outlets, this property offers great networking potential to the occupant. Offering prominent exposure to passing traffic.The building consists of a upmarket office block with reception, large open plan office, 2 private offices, boardroom, kitchen and his & hers toilets.The w...
342 Hektaar Weidingsplaas in die Heilbron distrik in die mark.
Hierdie plaas is ongeveer 10 km vanaf Heilbron en word hoofsaaklik vir bees en skaapboerdery gebruik.
14 Weidingskampe met goeie gemengde rooigras weiding, met n grootvee-eenheid van 4 ha. Al die kampe is met water toegerus.
40 ha ou lande asook 40 ha erogrostis lande.
Voerkraal vir ska...
5 Weidingskampe en die drade is in n goeie toestand. Die kampe is 664 ha & 110 ha groot. 3 kampe word gebruik vir aangeplante weiding.
Daar is water vir die kampe. Die tipe lande wat voorkom is Sand-leem. 8 Boorgate kom voor waarvan 1 toegerus is met n windpomp, 1 sonpomp en 2 dompelpompe. 5 Sementdamme. Hier is n groot, ruim 5 Slaapkamerhuis, 2 ba...
Naboomspruit ook bekend as Mookgophong in die Waterberge, Limpopo provinsie. Bosveld en rustigheid is sinoniem met mekaar. 1 en half uur se ry van Pretoria
Trek net in. Hierdie 3 slaapkamer,2 badkamer woning is die ideale gesinshuis.
Die area is veilig en naby aan skole,kerke,golfbaan en winkels. Die stoep is toegebou wat dit de ideale kuier en ont...