wilgerivier

3 properties
Searches related to "Wilgerivier" :

Wilgerivier

|

Wilgerivier Caravan Park

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  wilgerivier
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

1385 ha Farm in Harrismith

Harrismith, Free State

Waterryke 1385ha -weidingplaas, geleë op die eskarp van die Drakensberge in die Noordoos-Vrystaat, aan die bolope van die Wilgerivier. Watervoorsiening is uitstekend en sluit in n dam met n oppervlak van 15 ha, asook 2 kleiner damme wat uitstekende forelhengel kan toelaat. Weiding bestaan uit hooglandgrasveld met klowe, vleie en platoweiding

183 ha Farm in Harrismith

Harrismith, Free State

193ha Plaas met besproeiingsregte in die Warden distrik. Hierdie plaas is 12 km vanaf Warden geleë en bied die volgende: 112 ha Natuurlike weiding. (Grootvee-eenheid is 3 Ha.) 70 ha Hoë potensiaal lande. Daar is 138 470 m3 geregistreerde besproeiings regte uit die Wilgerivier waarmee ongeveer 34 ha lande besproei kan word. 2 Toegeruste Boorgate. 3

19 ha Farm in Frankfort

Frankfort, Free State

Frankfort - Plaas met baie potensiaal. Groot: 19,3276 ha. Die plaas Hoewe Harlech 586, Frankfort, provinsie Vrystaat. Verbeteringe: Eiendom bestaan uit 4 natuurlike weidingskampe (toegespan met Bonnox), 2 kampe met aangeplante lusern (8 ha) en 'n Granaat boort (2000 bome in totaal). Sement dam (120 000l). 4 Fonteine. Boorgat (fontein water volledig...
Wilgerivier
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)