wildsplaas

32 properties
Searches related to "Wildsplaas" :

Wildsplaas

|

Wildsplaas Akkommodasie

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  wildsplaas
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

65 ha Farm in Marblehall

Burgersfort, Limpopo

Hierdie is die plek om by te wees! Pragtige klein wildsplaas in die Bosveld met lugverkoelde charlets en kampeer plek asook swembad. Die idiale naweek wegbreek belegging en rustigheid waarna mens kan uitsien. 4x charletts - Slaap 12 (Aircons) 5 HA Teel kamp met Boma. Varkhokke onder dak (60 Varke) Wildsheinings 1 Dam (15 000L), 3 boorgate, 1/2 Ha
5Ha Voltitel eiendom op 'n 750ha wildsplaas Eco Estate 2 km buite Northam, 170 km vanaf Pretoria. Die huis is 45m� met 'n leefvertrek, 2 slaapkamers en 1 badkamer, Daar is ook elektrisiteit, lugre�laar, gas geyser, elektriese omheining en outomatiese besproeiing in die tuin. Geen goedgekeurde bouplanne nie - word dus as erf verkoop sou befondsing

206 ha Farm in Mookgophong (Naboomspruit)

Mookgophong (Naboomspruit), Limpopo

209 Hektaar wildsplaas/bees te koop in Naboomspruit 209 Ha plaas met 'n pragtige dubbelverdieping huis, drie slaapkamers, twee badkamers, oopplan leef areas, netjiese afwerkings. Groot afdak en stoorkamer vir implemente. Twee toegeruste boorgate. Eskom krag, drie fase. Arbeiders huis. Wildwerend omhein aan al die kante van die plaas. Baie goeie
Wildsplaas gelee tussen Rooibokkraal en Derdepoort. Gelykplaas met 'n koppie met 'n baie mooi uitsig, en plaas is ook vir BTW geregistreer. Die plaas het +- 5km rivierfront aan Marikorivier. Bome wat voorkom is Hardekool, Blinkblaar, Kameeldoring, Geelhaak, Haak-en-steek, Swarthaak, Sekelbos, Vaalbos en Witgat. Wild wat voorkom sluit in Rooibok
3205 ha Wildsplaas naby Ellisras te koop. Hierdie pragtige plaas kan vir wild- of beesboerdery gebruik word. Tans word dit as wildsplaas gebruik met n 1000 hektaar gelektrifiseerde buffelkamp met elektroniese hek, asook pragtige buffel-hanteringsgeriewe, sorteerkampe, buffelteelkampe en boma. Vrystellings permitte is in plek. Op die oomblik is
MH209 - Is jy moeg vir die stad se gewoel en raas, is hierdie die idiale aftree huis vir jou. Die eiendom is gelee in die Rooiberg bavaria, waarvan Mabula Lodge en Zebula Gholf Landdgoed deel is. Minder as 3 ure se ry vanaf Johannesburg en 2 ure se ry vanaf Pretoria. 75km vanaf Bela Bela en 80km vanaf Thabazimbi Malaria vry gebied en baie veilige a...
Uitsonderlike mooi wildsplaas met baie geriewe ingerig vir oorseese en plaaslike jagters, en ideaal vir wildteel. Die plaas le tussen Thabazimbi en Rooiberg en is baie toeganklik aangesien hy aan die grondpad grens, 15km van die naaste teerpad. Luukse lodge slaap 12 mense, met groot onthaal area, TV kamer, eetkamer, en lapa. Baie buitegeboue
MH 207 Avondsrus Rooiberg Avondsrus 56 Rooiberg Rooiberg sekuriteitsoord is gelee in die groter Rooiberg Bavaria gebied. Mabula Lodge en Zebula Gholf estate is ook in hierdie Bavaria gebied. Baie veilige gebied met wildsplase wat Rooiberg omring Is jy moeg vir die stad en smag na rus en vrede? Kom na Rooiberg in die bosveld. Minder as 3 ure se ry v...
59,69ha wildsplaas met wildwering. listing 1765 Baie mooi natuur met mooi groot maroela bome en doringbome. Grasdak hoofhuis het 2 slaapkamers, waarvan die hoofslaapkamer en suite is. 2 de badkamer met stort, toilet en wasbak. Lugversorging in die huis. Sitkamer en eetkamer op oopplan. Kombuis met spens en aparte opwasgeriewer, en waskamer. Groot

1056 ha Farm in Modimolle

Modimole (Nylstroom), Limpopo

1819 - Plaas te koop 17km buite Modimolle in die Bosveld Slegs 2 ure se ry vanaf Pretoria. ABBA Game Lodge is gelee in die Waterberg distrik Modimolle. Selfsorg grasdakeenhede en pragtige karavaanstaanplekke en ablusie blokke Die oord bestaan reeds meer as 30 jaar en is 'n baie gewilde kuier plek in die bosveld. Pragtige groot gronddam en op die oe...
Wildsplaas
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)