wildsplaas

32 properties
Searches related to "Wildsplaas" :

Wildsplaas

|

Wildsplaas Akkommodasie

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  wildsplaas
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :
65 hektaar wildsplaas ongeveer 30 kilometer van Northam. Besonderse mooi stuk grond met gemengde soet- en suurveld. Baie sterk weiding geskik vir bees en wild. Gelyk plaas met mooi uitsig oor berge. Grondtipe: 1/3 turf en res rooigrond. Reenval: 600 mm per jaar Groot verskeidenheid bosveldbome, onder andere: Hardekool, Rooi Ivoor, Maroela, Rooibos

183 ha Farm in Middelburg

Middelburg Central, Mpumalanga

Twee gerense heining kort nog 1km heining dan is die hele plaas omhein met wilds draad. Dit is op die oomblik 'n bees plaas, maar kan ook werk as 'n wildsplaas. Op die plaas is daar 'n baie mooi vier slaap kamer huis met groot afdakke geleƫ. Die afdakke is groot genoeg om implemente en trekkers te stoor. Daar is ook 'n 100m stoor en drukgang vir
638 ha Wildsplaas met 'n 4 slaapkamer stewige plaaswoning. Tweede huis / jagtershuis: 4 slaapkamer, 1 badkamer Voerstoor en pakkamer. Beeskrale en beeshantering. Koelkamer met slagfasiliteite. 2 Toegeruste boorgate, 3 gronddamme. 3 Suipings, 4 sementkrippe, 1 sementdam. 1 25 KVA 3 Fase Eskompunt. Die plaas is vir BTW geregistreer. Bome: Geelhaak
O/187 Malebone Park Private Reserve 10km buite Bela Bela 12,5 ha erf in die park wat 250ha groot is. Voltitel erwe te koop. Water word voorsien deur die park se private boorgate, Eskomlyne is beskikbaar en is op pre paid vir al die erwe. 5% van die totale erf oppervlakte mag vir die huis omhein word. Hierdie is 'n wildsplaas en daarom word geen
Wildsplaas slegs 15 kilometer buite Thabazimbi teenaan hoofpad. Wildwerend omhein met elektriese heining en outomatiese skuifhek by hoofingang. 3 Wildteelkampe, 2 toegeruste boorgate, 12 500 liter watertenks, Massey Ferguson 188 met skraper en Eskom krag. Op die plaas is 'n pragtige Lodge (slaap 12 mense), kampterrein, 2 huise (5 slaapkamer en 3

Game Farm in Klerksdorp

Klerksdorp, North West

Wildsplaas Te Koop. Ideaal vir belegger / ontwikkelaar. Of 'n paar vriende wat saam ongelooflike ervaringe en herhinneringe aan geliefdes wil gee, sonder om kilometers ver te ry. Slegs 8km buite Klerksdorp en uitstekend geleƫ naby die damvakansie-oord. Die plaas vorm deel van die munisipalegrense en is dus ideaal vir die ontwikkelaar wat wil
Wildsplaas Makoppa op militere teerpad. 4 Slaapkamer woonhuis met 2 badkamers, oopplan sit- / eetkamer en kombuis. Tweede woning met twee slaapkamers en twee badkamers. Voerstoor met vliegtuigloods en landingstrook van 750 meter. Bome: Meeste Akasiasoorte kom op die plaas voor, onder andere Geelhaak, Knoppiesdoorn, Kameeldoorn, Soetdoorn

500 ha Farm in Modimolle

Modimole (Nylstroom), Limpopo

1813 - 500 Ha wilds plaas 20km buite Modilmolle' Pragtige wildsplaas 90 minute se ry vanaf Pretoria. Net teerpad tot op die plaas. Daar is 'n 4 slaapkamer plaashuis en 'n 3 slaapkamer jaghuis beskikbaar. Die meubels in die jaghuis is ingesluit by die koop. Groot oop store en toe store. Slagfasiliteite en koelkamer. Mooi gronddam. Wild is ingesluit
Baie groot dubbelverdieping, netjiese woonhuis. Gerieflike braaigeriewe en ontspanningsarea. Gevestigde wildsplaas met uitgebreide infrastruktuur. Insluitend volledige werkswinkel en stoorkamers. Slaggeriewe met groot koelkamer. Groot voerstoor met kleiner store en pakkamers. Varkboerdery eenheid vir twintig varke. 3 Hektaar besproeiingslande met

273.2 ha Farm in Roedtan

Mookgophong (Naboomspruit), Limpopo

Wildsplaas te koop buite Roedtan met baie goeie infrastruktuur Slaapkamers, 2 badkamers, gaste toilet. Sitkamer, eetkamer, tv kamer Studeerkamer, geweerkamer met instap kluis Kombuis met aparte opwasgeriewe en spens. 3 Toesluit motorhuise Eskom krag 3 Fase 1 Toegeruste boorgat met dompelpomp. 2000 galon per uur 9000 liter 30 x 25m stoor. Slagkamer
Wildsplaas
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)