weide

95 properties
Searches related to "Weide" :

Weide

|

Weiding

|

Weidings

|

Aangeplante Weiding

|

De Weide

|

Groene Weide

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  weide
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

1220 ha Farm in Petrusburg

Petrusburg, Free State

5 Weidingskampe en die drade is in n goeie toestand. Die kampe is 664 ha & 110 ha groot. 3 kampe word gebruik vir aangeplante weiding. Daar is water vir die kampe. Die tipe lande wat voorkom is Sand-leem. 8 Boorgate kom voor waarvan 1 toegerus is met n windpomp, 1 sonpomp en 2 dompelpompe. 5 Sementdamme. Hier is n groot, ruim 5 Slaapkamerhuis, 2

80 ha Farm in Swartruggens

North West, North West

Sentraal van dorp, maklike toegang, mooi Bosveld natuur, goeie gemengde weiding, deel Wild omhein, res bees omhein. Eiendom met baie moontlikhede volgens Boerdery tipes toegepas, varkboerdery, L hoenders, skaap en Bees Boerdery, Bemarking direk aan verbruiker. 2 Boorgate stoor water, Sement dam en tenks, Sterkte van water onbekend. Voldoende water
Sought after apartment block in die Weides / Universiteitsoord. Lovely, tree-lined area on campus! Walking distance to amenities, classes, hostels, engineering faculty and Neelsie student centre. Well known and popular block, extremely well managed. The address to be! Bachelor apartment with an exceptional layout that offers space and potential

65 ha Farm in Marblehall

Burgersfort, Limpopo

Hierdie is die plek om by te wees! Pragtige klein wildsplaas in die Bosveld met lugverkoelde charlets en kampeer plek asook swembad. Die idiale naweek wegbreek belegging en rustigheid waarna mens kan uitsien. 4x charletts - Slaap 12 (Aircons) 5 HA Teel kamp met Boma. Varkhokke onder dak (60 Varke) Wildsheinings 1 Dam (15 000L), 3 boorgate, 1/2 Ha v...

648 ha Farm in Petrusburg

Petrusburg, Free State

Die plaas is opgedeel in verskeie dele, die totale grootte van die plaas is 648 ha. Daar kom 3 klein kampe voor en 1 Wildskamp, Die kampe is van water voorsien. Die drade is in n goeie toestand en geen aangeplant weiding kom voor nie. Geen landekampe nie. 5 Boorgate wat toegerus is met 2 Sonpompe en 2 Boorgate. 1 Gronddam, 2 Sementdamme Hier is n
Saai en Weiding plaas! Die plaas het 40ha lande en 140ha widing en 12 binne-kampe. Daar is ook 12 ton voertorings. Daar is baie water wat afkomstig is van 'n standhoudende spruit, 5 grond damme en 3 fonteine.Die pompstasie is ook toegerus met Escom krag. Hierdei plaas leen hom ook toe vir Eco-toerisme en beskik oor 'n saal met kroeg wat genoeg

1149 ha Farm in Bethlehem

Bethlehem, Free State

1149 Hektaar saaiplaas in die Bethlehem distrik in die mark. Bemarkingsprys: R27 000 000 Hierdie 1149 hektaar plaas het 4 titelaktes wat gesamentlik of afsonderlik te koop is. 30 km vanaf Bethlehem geleë. 549 ha goeie sand-leem lande 600 ha natuurlike weiding verdeel in 17 kampe, almal met water toegerus. n Grootvee eenheid is 3 ha Drade is in n

3394 ha Farm in Harrismith

Harrismith, Free State

3394 ha Besproeiingsplaas in die Harrismith distrik in die mark. Hierdie plaas is naby Warden in die Oos-Vrystaat geleë in n hoë reënvalstreek, een van die beste boerdery areas in Suid-Afrika. Al die plase l aan die rivierfront van die Corneliusrivier. Van die 3394 hektaar is 1480 ha lande waarvan 500 ha besproei word. Die besproeiing word gedoe...

592 ha Farm in Petrus Steyn

Petrus Steyn, Free State

592 ha in die Heilbron distrik in die mark. Hierdie 592 ha plaas is 4 km wes van die dorp Petrus Steyn in die Oos-Vrystaat. Daar is 360 ha goeie swaar leem lande waar geenbewerkingsboerdery al vir die laaste 6 jaar toegepas word. Deur middel van bewaringsboedery is hierdie lande pragtig opgebou. Kyk gerus na die fotos om die grondstruktuur asook di...
Weide
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)