454 ha Reitz plaas te koop.
Hierdie plaas is tussen Reitz en Bethlehem geleë.
Hierdie plaas het n goeie infrastruktuur met 2 gerieflike woonhuise en verskeie buitegeboue en store.
Daar is 240 ha goeie lande en 214 ha weiding.
Hierdie plaas is vroeër as melkplaas gebruik en daar is van die lande omskep in aangeplanteweidings.
428 ha in die Ficksburg distrik in die mark.
Hierdie plaas is 33 km vanaf Ficksburg, 38km vanaf Senekal en 48 km vanaf Marquard geleë.
Hierdie plaas bestaan uit plat vlaktes en golwende heuwels in n pragtige gedeelte in die Oos-Vrystaat.
Daar is 165 ha lande asook 23 ha aangeplanteweiding. Die weiding is verdeel in 13 kampe.
Gemiddelde reënval
955 ha Plaas tussen Reitz en Frankfort te koop.
Hierdie pragtige Oos-Vrystaat plaas is in die mark vir R14 100 per ha en bied die volgende:
286 ha lande.
200 ha Eragrostis aangeplanteweiding lande.
469 ha Natuurlike weiding wat bestaan uit gemengde rooigrasweiding en baie vleiweiding.
Veehanteringsgeriewe.
Drade is in n goeie toestand.
5 Boorgate
Die plaas is 992 ha groot. Die plaas bestaan uit die volgende:
Daar is 5 weidings kampe en alle kampe is toegerus met water. Drade is in n baie goeie toestand.
Aangeplanteweiding Scheepers koring
Lande: 26 Ha . Daar word tans natgespuit met handlyne. Geen ingeslyste besproeiing nie
Watervoorsiening: Daar is 6 boorgate waarvan 5 toegerus is. 3
Daar is 4 weidingskampe en 1 kamp word van water voorsien. Die drade is in n Goeie toestand. Geen aangeplanteweiding kom voor nie.
1 Sementdam, 1 Boorgat wat toegerus is met windpomp. Geen besproeiing kom voor nie.
Reenval per jaar: 500 mm, Drakrag: 1 GVE op 8 h
BTW ingesluit
Die grootte van die plaas is 980 ha, en die plaas bestaan uit die volgende: Weiding: Daar is 5 weidings kampe en alle kampe is toegerus met water met sementkrippe Drade is in n baie goeie toestand (1,2 m hoog) 2 Kampe - ongeveer 250ha - het wildsheining 30 Ha aangeplante rog 45 ha aangeplante hawer Lande: 2 Landekampe Geen ingelyste besproeiing
1628 ha Senekal plaas te koop.
Hierdie is een van die beste weidingsplase in die area met bogemiddelde goeie natuurlike weiding.
LANDE: 400 ha
500 mm Diep lande wat l in n Noord/Suid rigting waar hulle hoofsaaklik mielies en sonneblom produseer.
WEIDING
1150 goedopgepaste gemengde rooigras weiding.
AANGEPLANTEWEIDING
30 ha Erogrostis lande
70 ha
Hier kom 5 weidingskampe voor en die kampe is van water voorsien. Geen aangeplanteweiding kom voor nie. Die drade is in n goeie toestand.
3 Boorgate waarvan 2 toegerus is met windpompe en 1 met n sonpomp.
2 Sementdamme
2 Gronddamme
Geen woonhuis nie, slegs n karavaan. 1 Stoor. 1 Kliphuis vir die werkers. Paar stukke wild kom voor, kontak my gerus
Baie goed ontwikkelde wildsplaas met mooi lodge en chalets.
Groot lodge met 2 slaapkamers, oopplan sit- / eetkamer.
2 x 2 Slaapkamer chalets met sit-, eetkamer en kombuis.
Vliegtuigloods met vliegveld.
32 ha Aangeplanteweiding - buffelsgras.
2 Sementdamme.
18 Krippe.
4 Toegeruste boorgate 800 liter tot 20 000 liter.
2 x 25 KVA Eskompunte.
Bome
NYLSTROOM: 314ha Beesplaas met 45ha geregistreerde waterregte uit rivier. Groot huis plus bestuurdershuis en ou huis. Werkerskwartiere, store, krale, spreidip, moederlyne met besproeiing. Aangeplanteweiding vir beeste. Rivier deur plaas met baie water, fonteine, 3 gronddamme, groot gedeelte is 3 kante met wildwerend omhein. Wild kom voor nl