wegbreek

3 properties
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  wegbreek
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

65 ha Farm in Marblehall

Burgersfort, Limpopo

Hierdie is die plek om by te wees! Pragtige klein wildsplaas in die Bosveld met lugverkoelde charlets en kampeer plek asook swembad. Die idiale naweek wegbreek belegging en rustigheid waarna mens kan uitsien. 4x charletts - Slaap 12 (Aircons) 5 HA Teel kamp met Boma. Varkhokke onder dak (60 Varke) Wildsheinings 1 Dam (15 000L), 3 boorgate, 1/2 Ha

56 ha Farm in Koster

North West, North West

Wegbreek plasie. Die groote van die plaas is 56 Ha. Die eiendom is sentraal geleë, 53 km van Rustenburg en die prys is R2.5 miljoen. Die Binne plaas het 'n uitstaande uitsig oor die dam, mooi bosveld verskeidenheid, inheemse bome, wild omhein, 4 Boorgate, een toegerus (sterkte onbekend) en Staal vee-hanterings-geriewe. Die huis is by 'n Fontein en

189 ha Farm in Memel

Memel, Free State

189 ha Leefstylplaas in die Memel distrik te koop. Hierdie ongerepte juweel in die Oos-Vrystaat word op die oomblik as gasteplaas bedryf en bied jou meer as net mooi natuurskoon. Hierdie karaktervolle plaas is aan die voet van die Drakensbergreeks wat bestaan uit golwende vlaktes en bergagtige gedeeltes in n hoë reënvalstreek met hoofsaaklik suur...
Wegbreek
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)