watervoorsiening

9 properties
Searches related to "Watervoorsiening" :

Watervoorsiening

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  watervoorsiening
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

6824 ha Farm in Calvinia

Calvinia, Northern Cape

CALVINIA GESOGTE KAROO PLAAS PLAAS 6824,59 HA Verdeel in 19 kampe. Goeie watervoorsiening deur middel van 10 damme en boorgat. Goeie gespaarde vlakteveld. Rivier loop deur plaas. Lang strook nie standhoudende rivier met baie riet - Karoo spens. Potensiaal vir lande - ongeveer 150 ha. Geboue: 5-slaapkamer woonhuis bestuurdershuis slagkamer met

3698 ha Farm in Fraserburg

Fraserburg, Northern Cape

3698 Ha Pragplaas gelee tussen die berge tussen Fraserburg en Beaufort Wes. Goeie gemengde veld met smaaklike bossies, goeie mengsel gras en doringbome. Plaas is verdeel in 9 kampe met goeie watervoorsiening. Die werf en bestaan uit 2 x woonhuise, stoor met moderne wolskeerhuis, pakkamers en arbeidershuis en veekrale. Hierdie is een van die

1385 ha Farm in Harrismith

Harrismith, Free State

Waterryke 1385ha -weidingplaas, geleë op die eskarp van die Drakensberge in die Noordoos-Vrystaat, aan die bolope van die Wilgerivier. Watervoorsiening is uitstekend en sluit in n dam met n oppervlak van 15 ha, asook 2 kleiner damme wat uitstekende forelhengel kan toelaat. Weiding bestaan uit hooglandgrasveld met klowe, vleie en platoweiding

992 ha Farm in Fauresmith

Fauresmith, Free State

Die plaas is 992 ha groot. Die plaas bestaan uit die volgende: Daar is 5 weidings kampe en alle kampe is toegerus met water. Drade is in n baie goeie toestand. Aangeplante weiding Scheepers koring Lande: 26 Ha . Daar word tans natgespuit met handlyne. Geen ingeslyste besproeiing nie Watervoorsiening: Daar is 6 boorgate waarvan 5 toegerus is. 3

1622 ha Farm in Boshof

Boshof, Free State

Die grootte van die plaas is 1622Ha en bestaan uit die volgende: Weiding: Daar is 34 weidings kampe waarvan slegs 6 nie oor water beskik nie. Drade is in n baie goeie toestand. Lande: 4 Landekampe, 4 Ha het n spilpunt met lusern op. Watervoorsiening: Daar is 10 boorgate waarvan 4 toegerus is. 6 damme waarvan 3 nie ingebruik is nie. Verbeterings: 4

2200 ha Farm in Luckhoff

Fauresmith, Free State

Die plaas is 2200 Ha groot. Daar woon tans niemand op die plaas nie , daar word slegs met skaap geboer. Die weiding is in goed. Die plaas bestaan uit die volgende: Daar is 15 weidings kampe en alle kampe is toegerus met water. Drade is in n baie goeie toestand. Alle buitedrade is elektrifiseer. Lande: Geen. Watervoorsiening: Daar is 9 toegeruste

101 ha Farm in Reitz

Reitz, Free State

101 ha in die Reitz distrik in die mark. Hierdie plaas is 35km vanaf Reitz en 50 km vanaf Bethlehem geleë in n baie goeie saaigedeelte met 60 ha hoë potensiaal lande waar daar hoofsaaklik mielies, boontjies en aartappels verbou word. Presisie kalk word toegedoen en die kontoere is in n goeie toestand. Die plaas het goeie natuurlike gemengde rooig...

980 ha Farm in Petrusburg

Petrusburg, Free State

Die grootte van die plaas is 980 ha, en die plaas bestaan uit die volgende: Weiding: Daar is 5 weidings kampe en alle kampe is toegerus met water met sementkrippe Drade is in n baie goeie toestand (1,2 m hoog) 2 Kampe - ongeveer 250ha - het wildsheining 30 Ha aangeplante rog 45 ha aangeplante hawer Lande: 2 Landekampe Geen ingelyste besproeiing nie...

202 ha Farm in Dealesville

Dealesville, Free State

Varkplaas van 202 hektaar naby Dealesville en ongeveer 80 km vanaf Bloemfontein af te koop Die hoofboerdery aktiwiteit op hierdie plaas is varkboerdery, maar daar word ook met beeste geboer asook gesaai. Hierdie plaas word as lopende saak verkoop en sluit varke en implemente in. Die plaas spog met n 250 - 300 sogeenheid en huisves tans ongeveer 900...
Watervoorsiening
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)