Veeplaas 3840 Ha
Pragtige en goed gespaarde plaas.
Verdeel in 7 kampe elk met water.
Sonpomp en windpomp.
Goeie mengsel van Sandveld en Karooveld.
Aangeplante Oumansoutbos en lande.
Stewige 5 slaapkamer woning met garages en buite geboue.
Goed gespaarde weidingsplaas tussen Garies en Hondeklipbaai in veilige en gesonde wereld.
Kontak ons om te
Baie mooi plaas met pragtige uitsig oor die berge beskikbaar in Clarens. Die plaas is baie goed geleƫ in 'n veilige omgewing en ideaal geskik vir toerisme. Die groot 5 slpk, 3 badkamer sandsteen huis is baie netjies met elektriese omheining. Daar is 4 boorgate en 2 dompelpompe, sink en verskeie gronddamme wat water voorsien aan die wild op die
Die pragtige en veilige 2 slk, 2 badkamer woonstel is gelee aan die voorkant van die hoofhuis in Sinoville.Ideaal vir 'n jong paartjie of ouer persone met klein troeteldiere of geen diere.Die huis is kompleet met 2 sk, 2 badk, Baie ruin oopplan sit/eet/kombuis, afdak, privaat tuin met louvre dak, water ingesluit, pre paid krag, aircon, ens
Netjiese en ruim 1 slaapkamer tuinwoonstel met privaat tuintjie - Montana ParkRuim 1 slaapkamer woonstel met volledige badkamer en wasmasjien koppeling. Groot leefvertrek (kan as tweede slaapkamer gebruik word), kombuis met groot spenskas. Leefvertrek en slaapkamer maak altwee oop op privaat stoepie. Veilige onderdak parkering. Water
Mooi opgegradeerde 2 slpk woonstel - Rietondale, PretoriaHierdie mooi opgegradeerde woonstel in 'n baie rustige residentiele omgewing bied jou 2 slaapkamers, 1 moderne badkamer en oopplan kombuis met ruim woon vertrek. Klein stoepie. Pre-paid elektrisiteit en water. 2 Veilige parkeerplekke. Bediende toilet en stort. Gelee in Rietondale met maklike
Gesellige 3 slaapkamerhuis te koop in gesogte Meiringspark waar daar werklik geen huise in die mark is nie behalwe hierdie EEN!!
Groot leefareas met gesellige braaikamer, dubbelvolume plafon wat meer spasie skep en goeie indruk maak.
Hierdie woonarea is veilig vir kinders asook bejaardes en naby skole asook kerke.
Twee badkamers is uiters netjies
Mooi opgegradeerde en ruim 1 slpk woonstel - Rietondale, PretoriaHierdie mooi opgegradeerde woonstel in 'n baie rustige residentiele omgewing bied jou 1 ruim slaapkamer, 1 moderne badkamer , kombuis en ruim woon vertrek met kaggel. Ingeboude kaste met baie pakplek. Klein stoepie en klein tuintjie. Pre-paid elektrisiteit en water. Tuindienste

Mooi opgegradeerde 3 slpk woonstel/huis - Rietondale, PretoriaGEEN TROETELDIERE! Hierdie mooi opgegradeerde woonstel in 'n baie rustige residentiele omgewing bied jou 3 ruim slaapkamers, 2 moderne badkamers , oop plan kombuis met aparte opwas/laundry. Ruim woon vertrek en eetkamer. Ingeboude kaste met baie pakplek. Stoep en tuin. Pre-paid elektrisi...