8.5 Ha hoewe met pragtige gesinswoning met hokke vir 100 varke asook pragtige weiding. Die hoewe bied die volgende:Gesinswoning:- 4 Ruim slaapkamers -2 badkamers- kombuis met aparte opwas en ook spens of waskamer- Eetkamer en sitkamer- LeefareaLandbou gedeelte:- 3-fase eskom krag-3 Boorgate (slegs een toegerus)- Varkhokke vir 100 varke)Kontak my
Varkplaas van 202 hektaar naby Dealesville en ongeveer 80 km vanaf Bloemfontein af te koop
Die hoofboerdery aktiwiteit op hierdie plaas is varkboerdery, maar daar word ook met beeste geboer asook gesaai.
Hierdie plaas word as lopende saak verkoop en sluit varke en implemente in.
Die plaas spog met n 250 - 300 sogeenheid en huisves tans ongeveer
Wild- en beesplaas wildwerend omhein (21 drade). Gelykplaas met soetveld (rooigrond / sand en leem) en mooi verskeidenheid bome, rooibokke, koedoes en baie kleinwild en varke. 5 Boorgate toegerus met dompelpompe. 1 Sementdam. Verskeie panne en waterkrippe. 3 Fase Eskom krag.
Hierdie is die plek om by te wees!
Pragtige klein wildsplaas in die Bosveld met lugverkoelde charlets en kampeer plek asook swembad.
Die idiale naweek wegbreek belegging en rustigheid waarna mens kan uitsien.
4x charletts - Slaap 12 (Aircons)
5 HA Teel kamp met Boma.
Varkhokke onder dak (60 Varke)
Wildsheinings
1 Dam (15 000L), 3 boorgate, 1/2 Ha
Die klein hoewe is gelee net buite Dewetsdorp. Ideaal om me varke mee te boer.
Hier kan ook met groete geboer word. Hier is koopkrag en munisipale water.
Kontak my gerus vir enige navrae of indien ek vir jou 'n afspraak kan reel.
Baie mooi wildsplaas, goed opgepas, min bosindringing. Gelykplaas met Koppie en baie mooi uitsigte. Soetveld met rooigrond en groot verskeidenheid bome Maroelas, Knoppiesdoorns, Hardekool, Geelhaak, Blinkblaar, Matoppie en Akasiaveld. Heelwat Rooibokke, Koedoes en baie Kleinwild en varke. Geen Eskom krag, wel sonpanele met invertor vir woonhuis
Die 251 ha plaas bestaan uit 3 weidingskampe en die kampe is almal met water voorsien.
Hier word met mielies, sonja, boontjies en sonneblomme geboer en hier kom ook baie netjiese hoenderhokke voor. Baie netjiese vark krale wat omskep kan word in netjiese skaap krale. Alle geriewe is reeds daar! Ruim 3 slaapkamer woonhuis met verskeie store kom
638 ha Wildsplaas met 'n 4 slaapkamer stewige plaaswoning.
Tweede huis / jagtershuis: 4 slaapkamer, 1 badkamer
Voerstoor en pakkamer.
Beeskrale en beeshantering.
Koelkamer met slagfasiliteite.
2 Toegeruste boorgate, 3 gronddamme.
3 Suipings, 4 sementkrippe, 1 sementdam.
1 25 KVA 3 Fase Eskompunt.
Die plaas is vir BTW geregistreer.
Bome:
Geelhaak, K...
'n Baie mooi bergplaas met uitsonderlike uitsigte regoor die Bosveld.
Die plaas is 7 km op die Rooibokkraal pad met 'n eie Serwituut wat toegang baie vergemaklik.
Dit is egter 'n Binneplaas vir sekuriteitsdoeleindes.
Die plaas is hoofsaaklik berge met baie mooi klowe en 'n gedeelte gelykgrond.
Bome wat op die plaas voorkom is Hardekool, Tambotie, K...
Baie groot dubbelverdieping, netjiese woonhuis.
Gerieflike braaigeriewe en ontspanningsarea.
Gevestigde wildsplaas met uitgebreide infrastruktuur.
Insluitend volledige werkswinkel en stoorkamers.
Slaggeriewe met groot koelkamer.
Groot voerstoor met kleiner store en pakkamers.
Varkboerdery eenheid vir twintig varke.
3 Hektaar besproeiingslande met