LIEFLIKE NAMAQUALAND PLAAS
6.257Ha Namaqualand Plaas gele� 100km Noord-Noordwes van Vanrhynsdorp. Die plaas is in total omhein, jakkalsproef, heeltemal gepak met klip en is geldeeltelik ge�lekrifiseerd. Van die heinings is splinternuut en onslangs gespan. Daar is genoegsame water op die plaas en daar �n baie goeie infrastruktuur in plek.
VELDTIPE
SEEFF ORANIA BIED AAN:RUIM 3 SLAAPKAMER HUIS, BADKAMER, EETKAMER, SITKAMER, KOMBUIS. 5 OORNAGKAMERS MET EIE BADKAMERS ASOOK BOUPLANNE REEDS GOEDGEKEUR VIR NOG 5 KAMERS. HOEKERF.ONDERHEWIG AAN VERBLYFREG EN ALLE RE�LS VAN ORANIA.KONTAK GERUS EEN VAN ONS VRIENDELIKE AGENTE, ONS HELP MET GRAAGTE!
Baie mooi Eco-plaas met groot verskeidenheid mooi bome en besonderse uitsig oor die berge en klowe.
Rooibos, Hardekool, Knoppiesdoring, Blinkblaar en vele ander tiepiese bosveld bome. Baie mooi soetveld op die gelyk gedeelte van die plaas, en effens suur teen die berg.
Wildsoorte wat voorkom is Rooibokke, Koedoes, Zebras, Blouwildebeeste
Hierdie lae-onderhoudse tweeslaapkamereenheid is lig, lugtig en binne loopafstand van die plaaslike winkelsentrum en bied 'n uitstekende geleentheid om 'n slim aankoop te kry. Ontdek eindelose moontlikhede en benut die potensiaal van hierdie bekoorlike woning.Die eenheid is so gemaklik en gesellig dat dit jou net wil laat sit, ontspan en 'n rukkie
Die mooi 377 ha grond kom selde in die mark. Daar is 1 weidingskamp en is gespan met wildwering. 2 Boorgate kom ook voor wat toegerus is met dompelpompe. Daar is ook 50 ha ingelyste water, ontwikkelde regte van 117 ha. Daar is 'n Armania dam.Daar is ook 'n 1000 vkm saal met kerk met ambisieblokke. 2 - 10 rondawels, 7 Charlets, Onvangsarea van
1771 - 439 ha plaas in besit van n maatskappy.
120 ha lande met sand en leemgrond. Wildweringvir 3 kante van die plaas met 16 weikampe
Beeswering in die 12 kampe. Alle kampe is toegerus met waterpunte, en of damme,
1 Sinkdam en 5 grond damme en rivier deur plaas.
3 Toegeruste boorgate met dompelpompe.
Plaas is gedeeltelik plat, beesboerdery
Wees verseker van die beste in hierdie ongelooflike oord in Pretoria.Bougainvillea Aftree Oord word reeds jare met die toekenning van beste aftree oord vereer.Die heffingfooi sluit oa 'n vasgestelde hoeveelheid etes in.Gelee in die noorde, waar die warm klimaat dit moontlik maak om feitlik elke dag buite te wandel, tuin te maak en vars lug in te
878 ha Memel weidingsplaas te koop.
Hierdie goeie weidingsplaas is 17 km oos vanaf die klein dorpie Memel in die Oos-Vrystaat, in n skilderagtige mooi area wat bestaan uit groen golwende heuwels, plat vlaktes en pragtige sandsteen-berge.
Hierdie is uitstekende beeswreld met n gemiddelde reënval van 1000 mm per jaar met n grootvee-eenheid van 3 4
Wild heining reg om plaas. Stand houdende riviere en drie boorgate op die plaas en gronde. Daar is 40HA saai grond waar van 10HA besproeiing grond is waar van spilpunt in gesluit is. Weiding grond is 160HA. Mooi groot 4 slaap kamer huis en 3 badkamers groot kombuis met eet en sitkamer, mooi ontwikkeld plaas teen n goeie prys.
Bees hanteering
1 x Two ton Toyota Forklift.1 ton diesel Toyota Bakkie - van body2 Ton diesel Toyota bakkie - van body.Solar panels, 6 batteries and 1 Inverter1 gas water boiling machine+- 8 passives 360 ampsExtra Steel beams for future utilization14 steel cross beams 8 upright beamsUPSTAIRS:1 Office1 TV room1 Toilet1 ShowerSECURITY:CamerasAlarm Inside Warehouse2