vandag

24 properties
Searches related to "Vandag" :

Vandag

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  vandag
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

428 ha Farm in Bethlehem

Bethlehem, Free State

Hoë potensiële plaas 10 km buite Bethlehem. Daar is uitbreiding met water regte vir intensiewe boerdery moontlik. 8Ha appelboorde van verskeie variëteite, weiding en lande. Kontak my vandag vir meer besonderhede.

Kanoneiland Plot For Sale

Upington, Northern Cape

Lieflike groot erf (3994 m�), lekker hoog gele�, naby die rivier en kanaal. Baie veilige area en naby Keimoes en Upington. Kom bou jou droomhuis met �n panoramiese uitsig oor Kanoneiland se groen lande en word deel van �n vriendelike boeregemeenskap. Kontak my vandag nog!

253 ha Farm in Clarens

Clarens, Free State

Baie mooi plaas met pragtige uitsig oor die berge beskikbaar in Clarens. Die plaas is baie goed geleë in 'n veilige omgewing en ideaal geskik vir toerisme. Die groot 5 slpk, 3 badkamer sandsteen huis is baie netjies met elektriese omheining. Daar is 4 boorgate en 2 dompelpompe, sink en verskeie gronddamme wat water voorsien aan die wild op die pla...

4 Bed House in Heilbron

Koppies to Heilbron, Free State

Ontsnap na hierdie heerlik koel, sterk en stewige huis, perfek geleë naby 'n besigheidsentrum. Geniet die gevestigde skaduryke tuin met sy pragtige groot bome wat 'n gesellige atmosfeer skep. Hierdie ruim woning beskik oor 4 slaapkamers en 1 badkamer. Daar is ook 'n motorhuis, afdak, buitegebou en 'n stoep waar jy kan ontspan. Kontak my vandag nog

3 Bed Orania House For Sale

Hopetown, Northern Cape

SEEFF EIENDOMME IN ORANIA BIED AAN:LUUKSE 3 SLAAPKAMERHUIS, 2 BADKAMERS, GROOT EN MODERNE KOMBUIS, OPWASAREA, REUSE BRAAIKAMER MET EIE SITKAMER, FORMELE SITKAMER, STUDEERKAMER MET INGEBOUDE LESSENAAR EN KASTE, DUBBEL GARAGE, WATERVERKOELINGSTELSEL, PRAGTIGE TUIN EN UITSIG.ONDERHEWIG AAN VERBLYFRE EN ALLE RE�LS VAN ORANIA.HIERDIE IS 'N ALLEENMANDA...

3 Bed Orania House For Sale

Hopetown, Northern Cape

Bekostigbare huis in Kleingeluk. 'n Netjiese drie slaapkamerhuis met badkamer, sitkamer en kombuis. Die huis het bietjie aandag en opknapping nodig om by jou smaak en styl te pas. Ideaal vir eerstemaal-kopers of as belegging met goeie huurinkomste in 'n area waar huurhuise uiters skaars is. Maak vandag nog 'n afspraak met Marli of Kobus om die

3 Bed House in Petrus Steyn

Petrus Steyn, Free State

Netjiese Kaaps-Hollandse huis met ruim kombuis, slaapkamers en moderne badkamers. n Groot leefarea om gaste te onthaal met lugversorging. Die buite braai area het n pragtige uitsig op die vrugteboord en die groot erf bied n veilige speelplek vir kinders. Daar is n klipstoor op die tweede erf wat vir funksies en uitstallings gebruik word. Ekstra is ...
Waarom wag! Skakel my vandag!Hierdie woonstel is lieflik gelee en kyk uit oor pragtige tuine. Die eiendom front noord dus warm en sonnig in die winter. Daar is 'n balkon waarop u 'n heerlik glasie wyn kan geniet.Die eiendom bestaan uit:1 Oopplan sitkamer/kombuisBalkon1 Ruim slaapkamer met ingeboude kaste1 Ruim badkamer met rolstoel vriendelike
Waarom wag! Skakel my vandag!Hierdie woonstel is lieflik gelee en kyk uit oor pragtige tuine. Die eiendom front noord dus warm en sonnig in die winter. Daar is 'n balkon waarop u 'n heerlik glasie wyn kan geniet.Die eiendom bestaan uit:1 Oopplan sitkamer/kombuisBalkon1 Ruim slaapkamer met ingeboude kaste1 Ruim badkamer met rolstoel vriendelike

3 Bed La Hoff House For Sale

Klerksdorp, North West

Hierdie 3 slaapkamer huis naby Laerskool La Hoff gelee wat dit die perfekte familie huis maak.Die ingeboude braaier onder die lapa maak dit die ideale plek om gaste te onthaal. Vrugte bome in die agter tuin sorg vir heerlike vars vrugte. Die aangeboude afdak bied parkering vir 2 ekstra voertuie. Die lieflike gesin-huis bied die volgende:- 3 slaapka...
Vandag
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)