tonnels

4 properties
Searches related to "Tonnels" :

Tonnels

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  tonnels
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :
This 2 bedroom apartment is set on a fully fenced and secure prominent central complex named Watersedge. Also, security cameras installed at key locations within the complexLocated in Fleurhof Ext.24, 67 Tonnel Ave, Fleurhof, 1709 & got a young fresh feel to it very suitable for young professionals, students & investors.Offers 2 bedrooms tiled out

214 ha Farm in Stella

Vryburg, North West

Op 214 hektaar kry jy n pragtige stukkie aarde. Die plaas het Eskom krag, n sinkdam en twee boorgate. Een boorgat is toegerus met n dompelpomp en verskaf ongeveer 4000l terwyl die tweede boorgat toegerus is met n wondpomp en 1500l verskaf. Die plaas is ingedeel in 9 kampe waarvan 7 krippe het. Daar is n kraal maar nie n laaibank nie. Die 6 varkhokk...

110 ha Farm in Alma

Modimolle (Nylstroom), Limpopo

1778 - 110ha plaas groente plaas in die Alma distrik .Huidig is daar aarbeie geplant onder die nethuis van 1,7ha .Tamaties, blomkool en broccoli wat besig is om te oes. Die plaas is geregistreer by Globalgap - vir die uitvoer na die Midde Ooste .Daar is 13ha lande tans onder drupbesproeiing. 60ha lande wat gebruik kan word vir groente. Toegeruste b...

3 Bed House in Petrus Steyn

Petrus Steyn, Free State

Hierdie drie slaapkamer huis het twee badkamers waarvan een en-suite is. Die huis front Noord en is geleë aan die rand van Petrus Steyn wat vir jou n pragtige plaas uitsig gee vanaf jou voorstoep. Die hele huis is of geteël , of het matte en orals is ingeboude kaste, diewering en n alarm sisteem. Buitekant is met sierstene gebou en die huis het '...
Tonnels
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)