teels

13 properties
Searches related to "Teels" :

Teels

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  teels
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :
Kom besigtig gerus die pragtige 3 slaapkamer , 2 badkamer met dubbel gagare langs die wildreservaat in die immergewilde Twee Riviere Aftreeoord. dis 'n lus vir die oog met ekstra kaste en teels in die kombuis en badkamers. Die eenheid is baie privaat en stil. Ideaal vir die persoon met groen vingers is daar 'n pragtige tuin wat net jou aandag
Die pragtige aftree eenheid met 2 slaapkamer , 2 badkamers, enkel garage en enkel afdak is gelee in die gewilde Bougainvilla aftreeoord in Montana, Pretoria. Elke vertrek is toegerus met 'n dakwaaier, matte in die kamers en teels in die res van die huis met 'n privaat stoep wat gedeeltelik toegemaak is met seil. Ook 'n bonus is die Louvre afdak
Hierdie 5Ha eiendom grens aan Negester ontwikkeling en is die ideale plek om as gastehuis te ontwikkel of net te kom aftree. Loopafstand van Negester hoofhek en algemene sekuriteit baie goed.Gedeelte van ingangs pad reeds geteer. Moderne en netjiese 3 Slaapkamer huis met oopplan kombuis en groot karoo stoep. Genoeg kaste en Inloop kas in Hoofslaapk...

3 Bed Island View Property To Rent

Mossel Bay, Western Cape

Perfek net vir U!!!Oopplan kombuis met sit/eetkamer wat uitloop in 'n lieflike sonkamer, wat met glas toegemaak is. 3 kamers het volvloer matte. Res is teels. 2 badkamers. 1 kamer is En-Suite. Altwee badkamers het storte en 1 met bad. Enkel motorhuis wat fittings het vir wasmasjien en tuimeldro�r. Kombuis het 'n skottelgoedwasser in. Courtyard het
MH 208 Avondsrus sekuriteits oord Rooiberg sekuriteitsoord is gelee in die groter Rooiberg Bavaria gebied. Mabula Lodge en Zebula Gholf estate is ook in hierdie Bavaria gebied. Baie veilige gebied met wildsplase wat Rooiberg omring. Is jy moeg vir die stad en smag na rus en vrede? Kom kyk na hierdie pragtige wooneenheid in Rooiberg Minder as 3 ure ...

65 ha Farm in Marblehall

Burgersfort, Limpopo

Hierdie is die plek om by te wees! Pragtige klein wildsplaas in die Bosveld met lugverkoelde charlets en kampeer plek asook swembad. Die idiale naweek wegbreek belegging en rustigheid waarna mens kan uitsien. 4x charletts - Slaap 12 (Aircons) 5 HA Teel kamp met Boma. Varkhokke onder dak (60 Varke) Wildsheinings 1 Dam (15 000L), 3 boorgate, 1/2 Ha
2196 - 1,23ha plot buite Bela Bela. Die plot is nog in die urban edge development van Bela Bela Munisipale krag en water en 1 toegeruste boorgat waarvan die water vir die besproeiing van die plot aangewend word. 4 Slaapkamer huis met 3 vol badkamers. Studeerkamer en werkskamer wat ook as ekstra kamers aangewend kan word. Mooi kombuis met gasstoof e...
MH 207 Avondsrus Rooiberg Avondsrus 56 Rooiberg Rooiberg sekuriteitsoord is gelee in die groter Rooiberg Bavaria gebied. Mabula Lodge en Zebula Gholf estate is ook in hierdie Bavaria gebied. Baie veilige gebied met wildsplase wat Rooiberg omring Is jy moeg vir die stad en smag na rus en vrede? Kom na Rooiberg in die bosveld. Minder as 3 ure se ry v...
Gelykplaas aangrensend aan die Maricorivier met 'n derde turf en twee derdes rooigrond. Regdeur soetveld met hoofsaaklik doringbome onder andere Haak-en-steek, Geelhaak, Brosdoring en Machouka. Wild wat voorkom is om en by 40 Koedoes, 200 Rooibokke, 13 Blouwildebeeste, 6 Rooihartbeeste, 12 Gemsbokke, 6 Elande en 'n Kameelperd. Die plaas leen hom to...

3 Bed Kouebokkeveld House For Sale

Unclassified, Western Cape

KOUE BOKKEVELD Lieflike familie huis vir n groot gesin met n groot pragtige uitgelgde boomryke tuin en ongelooflike berguitsigte oppad na die Cedarberge. Die huis het n ingangs protaal en gebakgte klei teels met "vaulted ceilings". Die huis is semi dubbel verdieping. Die hoof slaapkamer het n en-suite badkamer en inloop kaste en n lieflike balkon
Teels
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)