soetveld

15 properties
Searches related to "Soetveld" :

Soetveld

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  soetveld
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :
Wild- en beesplaas wildwerend omhein (21 drade). Gelykplaas met soetveld (rooigrond / sand en leem) en mooi verskeidenheid bome, rooibokke, koedoes en baie kleinwild en varke. 5 Boorgate toegerus met dompelpompe. 1 Sementdam. Verskeie panne en waterkrippe. 3 Fase Eskom krag.
Baie mooi wildsplaas, goed opgepas, min bosindringing. Gelykplaas met Koppie en baie mooi uitsigte. Soetveld met rooigrond en groot verskeidenheid bome Maroelas, Knoppiesdoorns, Hardekool, Geelhaak, Blinkblaar, Matoppie en Akasiaveld. Heelwat Rooibokke, Koedoes en baie Kleinwild en varke. Geen Eskom krag, wel sonpanele met invertor vir woonhuis
171,3 ha Farm conveniently close to Bethlehem. 80 ha is arable land. Grazing is mostly winter grazing (Soetveld). There is sufficient water: Two boreholes, equipped with a submersible pump and electrical pump. Improvements are a very spacious four bedroom home, 225m2 barn, a 300m2 open sided store, 2 room school (not used), workshop and garage
Plaas gelee tussen Winburg en Bloemfontein, slegs 5 km uit Winburg, gelee tussen die N1 en Winburg Brandfort pad. Grondpad in goeie toestand. Lyndrade is meestal reg, een sterk boorgat maar nie toegrus nie. Idiaal vir beesboere wat extra weiding soek, of diere wil aanhou en in die dorp self bly. Soetveld, grens aan die revier. Maklike toegang vir
Groot soetveld plaas by Rooibokkraal naby Limpoporivier. Gelykplaas met verskeidenheid bome bv. Hardekool, Rooibos, Knoppiesdoring, Matloppie, Huilboom en verskeie Akasiebome en reg rondom wildwerend toegespan. Verbeterings: Groot 5 slaapkamer plaas woning, +- 500m2 met studeer-, eet-, sitkamer en groot kombuis, ingeboude kluis, 8 lugversorgers
Hierdie boerbokplaas is goed gelee tussen Thabazimbi en Lephalale op 'n soetveld vlakte en grens aan die teerpad. Die plaas is ingerig vir boerbok boerdery met alle fasiliteite soos boerbokkrale en drukgange. Daar is 2 woonhuise en 'n woonstel op die plaas, en is vir BTW geregistreer. Huis 1: 3 Slaapkamer, 1 badkamer, oopplan sit-eetkamer Huis 2
Baie groot dubbelverdieping, netjiese woonhuis. Gerieflike braaigeriewe en ontspanningsarea. Gevestigde wildsplaas met uitgebreide infrastruktuur. Insluitend volledige werkswinkel en stoorkamers. Slaggeriewe met groot koelkamer. Groot voerstoor met kleiner store en pakkamers. Varkboerdery eenheid vir twintig varke. 3 Hektaar besproeiingslande met w...
Baie mooi Eco-plaas met groot verskeidenheid mooi bome en besonderse uitsig oor die berge en klowe. Rooibos, Hardekool, Knoppiesdoring, Blinkblaar en vele ander tiepiese bosveld bome. Baie mooi soetveld op die gelyk gedeelte van die plaas, en effens suur teen die berg. Wildsoorte wat voorkom is Rooibokke, Koedoes, Zebras, Blouwildebeeste
Uitsonderlike mooi wildsplaas met baie geriewe ingerig vir oorseese en plaaslike jagters, en ideaal vir wildteel. Die plaas le tussen Thabazimbi en Rooiberg en is baie toeganklik aangesien hy aan die grondpad grens, 15km van die naaste teerpad. Luukse lodge slaap 12 mense, met groot onthaal area, TV kamer, eetkamer, en lapa. Baie buitegeboue, store...
Gelykplaas aangrensend aan die Maricorivier met 'n derde turf en twee derdes rooigrond. Regdeur soetveld met hoofsaaklik doringbome onder andere Haak-en-steek, Geelhaak, Brosdoring en Machouka. Wild wat voorkom is om en by 40 Koedoes, 200 Rooibokke, 13 Blouwildebeeste, 6 Rooihartbeeste, 12 Gemsbokke, 6 Elande en 'n Kameelperd. Die plaas leen hom
Soetveld
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)