skuifdeur

6 properties
Searches related to "Skuifdeur" :

Skuifdeur

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  skuifdeur
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

3 Bed Doringkruin House To Rent

Klerksdorp, North West

Lieflike 3 slaapkamer huis met 2 badkamers ooplan leefarea/kombuis met ruim opwas en spens. Moderne afwerking in kombuis met baie kaste!! Huis regdeur geteel. Toegeboude lapa aan huis met kroeg en ingeboude braai en skuifdeur wat uitgaan na swembad en boma kuierarea, baie gerieflik vir 'n buitelig kuier in die warm somer dae!!!
Wildsplaas slegs 15 kilometer buite Thabazimbi teenaan hoofpad. Wildwerend omhein met elektriese heining en outomatiese skuifhek by hoofingang. 3 Wildteelkampe, 2 toegeruste boorgate, 12 500 liter watertenks, Massey Ferguson 188 met skraper en Eskom krag. Op die plaas is 'n pragtige Lodge (slaap 12 mense), kampterrein, 2 huise (5 slaapkamer en 3 sl...
Once in a lifetime opportunity. Have your own "hide away" - secure and only 50 km from Pretoria an within 90 km from Johannesburg. 2 Bedroom, 1 Bathroom and open plan living area - doors open directly onto the patio where you can get into your boat directly or do some fishing from the deck. Net eenmaal in jou leeftyd kry mens die geleentheid om so...

3 Bed Kranspoort House For Sale

Loskopdam Area, Mpumalanga

Is privaatheid vir jou belangrik? Hierdie huis in die bos is beslis die antwoord. 'n Nuutgeboude oopplan kombuis en leefarea wat direk op die stoep uitloop, 'n instap-spens om van te droom en 'n aparte opwaskamer. Drie slaapkamers elkeen met 'n moderne en suite badkamer asook 'n skuifdeur wat op die stoep uitloop. Die stoep is ruim en die onderdak

2 Bed Olympus House For Sale

Pretoria East, Gauteng

Strek u fondse met hierdie groot besparing op die eiendom. Ver onder markwaarde.Hierdie kompakte 2 slaapkamer huis is tans in die mark vir R1499000. (Markwaarde R1680000)Die eenheid bestaan uit 'n oopplan sit/eetkamer met skuifdeur na die patio. Die aparte kombuis het spasie vir 'n wasmasjien en yskas en daar is oorgenoeg ingeboude kaste. Die 2

Farm in Musina

Musina and Limpopo Valley, Limpopo

Die eiendom is gedeeltes 33,34, 35 3n 48 Havre, Tshipise in die distrik van Musina in die Limpopo provinsie maar staan bekend as Njalaskop met totale grotte van 90 hk ongeveer 33km van Musina. Die eiendom is omhein met 'n 17 draad wildwerende heining, twee toegeruste boorgate wat ongeveer gesamentlik 5000 lt per uur lewer. Die huis is n dubbelverdi...
Skuifdeur
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)