sink huis

5 properties
Searches related to "Sink Huis" :

Sink Huis

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  sink huis
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

253 ha Farm in Clarens

Clarens, Free State

Baie mooi plaas met pragtige uitsig oor die berge beskikbaar in Clarens. Die plaas is baie goed geleë in 'n veilige omgewing en ideaal geskik vir toerisme. Die groot 5 slpk, 3 badkamer sandsteen huis is baie netjies met elektriese omheining. Daar is 4 boorgate en 2 dompelpompe, sink en verskeie gronddamme wat water voorsien aan die wild op die
2 X PLOTTE MET 2 X HUISE TE KOOP. Word met spinasie geboer op die oomblik. Toe sink stoor (276m�) Toegeboude woonstel 54m�), Gereedskap stoor (8sqm). Kantoor (18m�) kantoor kan in slaapkamer verander word. Onderste verdieping 1 slaakamer woonstel. 2de verdieping ook een slaapkamer. Ons bly tans in dit. 1 sink afdak, 3 kante toe (60m�), afdak 2

449 ha Farm in Odendaalsrus

Odendaalsrus, Free State

Situated about 30km outside of Odendaalsrus on the Kroonstad Road... Pieter du Plessis from RE/MAX-Masters proudly present this stunning farm offering the following: Farm Anas and Farm Albertina: 2 title deeds Wildskamp 22Ha Saai Grond 69 Ha 5 Kampe Voerlande 1.2.0 Ha 2.2.5 Ha Huis 5 Slaapkamers Bouvallig Groot gronddam 3 Afdak Store Nuwe staal

948 ha Farm in Harrismith

Harrismith, Free State

947 Hektaar plaas in die Harrismith distrik in die mark. Hierdie pragtige Weidingsplaas l in n hoë reënval gebied, aan die voet van Platberg naby Harrismith, op die N3 roete na Natal. Hier is alles wat die Oos-Vrystaat jou kan bied, asemrowende natuurskoon, asook uitstekende boerdery potensiaal. Hierdie waterryke plaas het baie natuurlike strome ...

11361 ha Farm in Brandvlei

Brandvlei, Northern Cape

Plaas Naroogna is besonderse plaas wat in die hartjie van die Boesmanland geleë is. Naroogna is 25km van die naaste klein dorpie Brandvlei af. Brandvlei het alles wat mens broodnodig het. Uit die boerdery se oogpunt uit, is die twee koperasies op die dorp verseker aanwins. Naroogna is 175km vanaf Calvinia, wat twee keer Brandvlei se grootte is, en...
Sink Huis
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)