15 km vanaf Loskopdam is hierdie pragtige 210 ha bergagtige plaas geleƫ met wildsheining wat verdeel is in drie kampe. Die hoofhuis bestaan uit drie slaapkamers, dubbel geriewe, kroeg en sprankel swembad. Daar is 'n tentkamp wat sewentien persone kan huisves en 'n swembad. Hierdie word uitverhuur om 'n addisionele inkomste te genereer. Daar is ook
Moderne 4 slaapkamer huis met 2 badkamers en aparte toilet. 3 Leefareas en studeerkamer/tv kamer. Pragtige oopplan kombuis. Lekker kuier stoep met ingeboude braai. 3 Motorhuise. Swembad. Besrpoeiing. 1 x Lugversorger in hoofslaapkamer en studeer/tv kamer.
O/171 Pragtige huis in die Highlands Wilderness Estate net buite Bela Bela.
4 Slaapkamers, 2 ensuite, 3 badkamers.
2 x Gesinskamers en eetkamer.
Pragtige kombuis en groot stoep vir uitgerekte kuiers, en swembad.
Dubbel motorhuis en afdakke. Tuinwoonstel
Hierdie is die plek om by te wees!
Pragtige klein wildsplaas in die Bosveld met lugverkoelde charlets en kampeer plek asook swembad.
Die idiale naweek wegbreek belegging en rustigheid waarna mens kan uitsien.
4x charletts - Slaap 12 (Aircons)
5 HA Teel kamp met Boma.
Varkhokke onder dak (60 Varke)
Wildsheinings
1 Dam (15 000L), 3 boorgate, 1/2 Ha
Ekslusiewe Mandaat
Pragtige huis wat in aanbou is in baie gewilde area. Naby die rivier en word omring deur natuur.
3 slaapkamers en 2 badkamers, met 'n fantastiese buite area, met swembad wat ideaal is vir onthaal.
2186 Pratige plot in die bosveld. 35 km buite Bela Bela
8,5 ha plot met 6 slaapkamers en 3 badkamers.
Sitkamer, eetkamer, kombuis met gasstoof en elektriese stoof.
Dakwaaiers, teelvloere. Aparte opwas area.
Boorgat met watersertifikaat, swembad
Wildwering, hoenderhokke vir 250 hoenders.
1732 - 304 hektaar wildsplaas te koop met 800 m2 dubbel verdieping huis te koop in Rooiberg Thabazimbi.
Rooi Sandgrond.
Wild en elektries omhein met groot store.
Swembad. slagkamer. 2 boorgate wat met dompelpompe toegerus is word gebruik om damme aan te vul.
Plus nog baie meer.
PRAGTIGE KAMERS met MODERNE BADKAMERS tenvolle toegerus LOOPAFSTAND van SOLTECH UNIVERSITEIT. onderdak parkering - lieflike toegeruste kombuis en waskamer - eetkamer, swembad. INGESLUIT: skoonmaakdiens, water en ligte asook WIFI.ONMIDDELIK BESKIKBAAR.Skakel my vir meer INLIGTING ASB.
Gesamentlike braai area. Swembad in kompleks. Trekker om bote na water te neem. Baie netjies plekkie met mooi kaste, vloere en blinders met miskiet nette wat skuif. Moontlikheid vir opbou boontoe. Het reeds fondasie gegooi vir dubbel verdieping, het goedgekeurde planne.
Lieflike 3 slaapkamer huis met 2 badkamers ooplan leefarea/kombuis met ruim opwas en spens. Moderne afwerking in kombuis met baie kaste!! Huis regdeur geteel. Toegeboude lapa aan huis met kroeg en ingeboude braai en skuifdeur wat uitgaan na swembad en boma kuierarea, baie gerieflik vir 'n buitelig kuier in die warm somer dae!!!