O/164 Vakansie oord te koop buite Bela Bela
21,413 ha wildwerende omheide plaas, eiendom is plat met pragtige savanna en is boomryk.
3 boorgate waarvan 1 toegerus is vir gebruik, ander 2 moet skoongemaak en getoets word.
3 km wandelpad met n piekniek plekkie en waterpunt.
Kleinwild kom voor, bosbokkies, rooibokke, steenbokkies, vlakvarke, bosvarke,...
Sentraal van dorp, maklike toegang, mooi Bosveld natuur, goeie gemengde weiding, deel Wild omhein, res bees omhein. Eiendom met baie moontlikhede volgens Boerdery tipes toegepas, varkboerdery, L hoenders, skaap en Bees Boerdery, Bemarking direk aan verbruiker. 2 Boorgate stoor water, Sement dam en tenks, Sterkte van water onbekend. Voldoende water ...
Perfek net vir U!!!Oopplan kombuis met sit/eetkamer wat uitloop in 'n lieflike sonkamer, wat met glas toegemaak is. 3 kamers het volvloer matte. Res is teels. 2 badkamers. 1 kamer is En-Suite. Altwee badkamers het storte en 1 met bad. Enkel motorhuis wat fittings het vir wasmasjien en tuimeldro�r. Kombuis het 'n skottelgoedwasser in. Courtyard he...
Plaas is 10 km vanaf teerpad op die Rooibergpad.
Gelykplaas met gedeelte rantveld aan voet van berg.
Plaas is baie goed ontwikkel met 3 huise, stoor vir onthale en funksies, kroeg, ablusieblok, lapa en swembad en boskamp tussen Tambotiebome.
3 Garages, baie buitegeboue en 'n voerstoor.
Afdak vir hamermeule, groot stoor met slaggeriewe, koelkamer
4 Slaapkamer huis te huur in Magalieskruin , bokant Braam Pretorius straat. Hierdie lieflike gesinswoning bied 4 ruim slaapkamers met groot ingeboude kaste, 2 pragtige badkamers , oopplan kombuis met baie ruim leef area en 'n een slaapkamer "Grannyflat " vir ouma of oupa of selfs boet of sus wat net bietjie op hul eie wil wees .Buite is 'n geriefli...
Pragtige ruim en goedbeplande huis met baie netjiese afwerkings. Die kombuis is enige gesin wat graag in die kombuis saamkuier se droom. Die grootste bederf is egter 'n ruim kuierstoep, ingeboude braai en 'n ongelooflike mooi uitsig oor Kranspoort. Verder is daar 'n heerlike kuierarea, sprankel swembad en 'n maklike goedversorgde tuin met
2196 - 1,23ha plot buite Bela Bela.
Die plot is nog in die urban edge development van Bela Bela
Munisipale krag en water en 1 toegeruste boorgat waarvan die water vir die besproeiing van die plot aangewend word.
4 Slaapkamer huis met 3 vol badkamers.
Studeerkamer en werkskamer wat ook as ekstra kamers aangewend kan word.
Mooi kombuis met gasstoof e...
Neat 3 Bedroom townhouse in Equestria Estate! This townhouse offers 3 bedrooms, 2 bathrooms, open plan living room (dining room, TV/lounge) that opens up onto patio and private garden, kitchen, double lock-up-garage with extra parking in complex. 24 hour security within complex, electric fence and burglar bars. Cummunal tennis courts, volleyball, s...
Die plot is 45 hektaar groot en grens aan die Olifantsrivier. Geleë langs die ou Belfast pad en is 4km uit Middelburg. Daar is 10 woonhuise op die plot waarvan 9 uitverhuur word en die eienaar kan woon in die hoofhuis. Inkomste uit die huurhuise beloop R56 000.00 per maand.
Op die hoof erf is twee woonhuise. Een groot stoor en een klein stoor ook ...
Saai en Weiding plaas!
Die plaas het 40ha lande en 140ha widing en 12 binne-kampe. Daar is ook 12 ton voertorings.
Daar is baie water wat afkomstig is van 'n standhoudende spruit, 5 grond damme en 3 fonteine.Die pompstasie is ook toegerus met Escom krag.
Hierdei plaas leen hom ook toe vir Eco-toerisme en beskik oor 'n saal met kroeg wat genoeg spas...