Staal Properties For Sale

 |  Staal Property For Rent
8 properties
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for the latest
  Staal Properties For Sale
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

449 ha Farm in Odendaalsrus

Odendaalsrus, Free State

Situated about 30km outside of Odendaalsrus on the Kroonstad Road... Pieter du Plessis from RE/MAX-Masters proudly present this stunning farm offering the following: Farm Anas and Farm Albertina: 2 title deeds Wildskamp 22Ha Saai Grond 69 Ha 5 Kampe Voerlande 1.2.0 Ha 2.2.5 Ha Huis 5 Slaapkamers Bouvallig Groot gronddam 3 Afdak Store Nuwe staal
Onontwikkelde plaas in die Elandsberg wildresservaat met baie mooi natuurskoon +- 7km van Rooiberg af. Eienaar het besigtigingsregte op die groter Elandsberg resservaat. Hierdie is 'n bergplaas met baie klowe en uitsonderlike uitsig. Hier kom 'n wye verskeidenheid Bosveld bome voor en die wildspesies sluit in Koedoe, Rooibok, Zebra, Ribbok, Roan, S...
2152 - Drie luukse woonhuise (nuut) op leefstyl hoewe. 21 Ha plot plat grond 4 toegeruste boorgate met baie sterk water, 1 gronddam en sinkdam waaruit besproei word. Afgekampte kraal vir beeste Omhein met beesheining Alle geboue is ongeveer 4 jaar oud. Hoofhuis 300m2 Die hele huis het teelvloere Baie groot stoep met afdakke vir 4 voertuie Groot sit...

3 Bed House in Petrus Steyn

Petrus Steyn, Free State

Hierdie huis in Petrus Steyn staan bekend as die ou Pastorie. Dit het n kollosale tuin orals met mooi skatte weggesteek. n Pragtige waenhuis, twee braai areas, boorgat asook n watertenk en drukpomp. Die kombuis het n koolstoof en aparte opwas area. Dit is n groot volume huis met baie spasie. Drie slaapkamers waarvan een badkamer en-suite is met n b...

56 ha Farm in Koster

North West, North West

Wegbreek plasie. Die groote van die plaas is 56 Ha. Die eiendom is sentraal geleë, 53 km van Rustenburg en die prys is R2.5 miljoen. Die Binne plaas het 'n uitstaande uitsig oor die dam, mooi bosveld verskeidenheid, inheemse bome, wild omhein, 4 Boorgate, een toegerus (sterkte onbekend) en Staal vee-hanterings-geriewe. Die huis is by 'n Fontein en
878 ha Memel weidingsplaas te koop. Hierdie goeie weidingsplaas is 17 km oos vanaf die klein dorpie Memel in die Oos-Vrystaat, in n skilderagtige mooi area wat bestaan uit groen golwende heuwels, plat vlaktes en pragtige sandsteen-berge. Hierdie is uitstekende beeswreld met n gemiddelde reënval van 1000 mm per jaar met n grootvee-eenheid van 3 4 h...

822 ha Farm in Swartruggens

North West, North West

PRYS DRASTIES VERLAAG. TEELPLAAS STAP IN EN GENIET BOERDERY GROOT 822 HEKTAAR R8,500,000-00 LOPENDE SAAK PLAAS BESTAAN UIT 12 GEDEELTES WAT N EKONOMIESE EENHEID VORM. NATUUR IS GOLWEND MET PLAT GEDEELTES, MOOI BOSVELD, GROOT VERSKEIDENHEID GROOT BOME, BAIE BENUTBARE BOME EN STRUIKE WAT BLARE BEHOU IN DIE WINTER MAANDE. GEMENGDE BOSVELD- EN SUURWEID...

55 ha Farm in Swartruggens

North West, North West

PRYS DRASTIES VERLAAG. GASTEPLAAS/SKIETOPLEIDINGSENTRUM, ONTSPANNINGS ATMOSFEER MET VERSKEIE BESIGHEID GELEENTHEDE GROOT 55HA, PRYS R5500,000-00 70KM VAN RUSTENBURG. HOOGS AANVAARBARE TEN VOLLE ONTWIKKELDE EIENDOM. BINNEPLAAS (4 TITELAKTES), UITSTAANDE NATUUR MET VERSKEIDENHEID GROOT INHEEMSE BOME. GRENS AAN RIVIER. EIENDOM IN TOTAAL WILDOMHEIN, OU...
Property Staal For Sale
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)