Skaapkraal Properties For Sale

 |  Skaapkraal Property For Rent
9 properties
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for the latest
  Skaapkraal Properties For Sale
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

697 ha Farm in Koffiefontein

Fauresmith, Free State

BAIE GOEIE VEEPLAAS WAAROP DAAR 18 MAANDE LAAS VEE WAS, SO WEIDING IS IN N BAIE GOEIE TOESTAND. LYNDRADE GOED. BESTAAN UIT 4 KAMPE MET WATER. 10 BOORGATE EN 1 PUT 3 BOORGATE TOEGERUS MET WINDPOMPE, 3 SEMENT DAMME, 1 GROOT GRONDDAM. OU PLAAS OPSTAL, WERKERSHUIS X 1, SKAAPDRUKGANG, SKAAPKRAAL. REENVAL 430MM PJ DRAKRAG 9/10 HA OP GVE

403 ha Farm in Marblehall

Burgersfort, Limpopo

1812 - 403 ha Bees skaap bokplaas met landerye. Tussen Settlers en Marblehall 120 ha ploegbare land turfgrond 46 ha sandgrond - ook vir plant 4 Boskampe en 3 kampe van 4ha elk Skaapkamp van 26ha Beeswering om die plaas. Eskom3 fase krag Groot oop stoor van 6m x 12m Skaapkraal en bees hanterings fasiliteite 5 Boorgate, 1 toegerus ongeveer 9000

992 ha Farm in Fauresmith

Fauresmith, Free State

Die plaas is 992 ha groot. Die plaas bestaan uit die volgende: Daar is 5 weidings kampe en alle kampe is toegerus met water. Drade is in n baie goeie toestand. Aangeplante weiding Scheepers koring Lande: 26 Ha . Daar word tans natgespuit met handlyne. Geen ingeslyste besproeiing nie Watervoorsiening: Daar is 6 boorgate waarvan 5 toegerus is. 3 Sink...

50 ha Farm in Stella

Vryburg, North West

Hierdie plot is welbekend vir sy baie water en het 9 boorgate. Die plot het reeds ongeveer 100 lemoenbome asook n paar suurlemoenbome, nektariens en naartjies wat jaarliks geoes word. Daar is 4 damme waarvan 1 dam vir die lemoenboord se besproeiing gebruik word. Die plot het ook n toe skaapkraal, laaibank en groot stoor. Die huis het 4 slaapkamers

2200 ha Farm in Luckhoff

Fauresmith, Free State

Die plaas is 2200 Ha groot. Daar woon tans niemand op die plaas nie , daar word slegs met skaap geboer. Die weiding is in goed. Die plaas bestaan uit die volgende: Daar is 15 weidings kampe en alle kampe is toegerus met water. Drade is in n baie goeie toestand. Alle buitedrade is elektrifiseer. Lande: Geen. Watervoorsiening: Daar is 9 toegeruste bo...

338 ha Farm in Swartruggens

North West, North West

Wild en ontspannings plaas! 13km van dorp - hierdie is 'n uitstaande plaas mooi natuur - groot verskeidenheid bome goeie gemengde weiding netjiese wild onheining asook veehanteringsgeriewe 2 toegeruste boorgate (Boorgate pompgesamentlik 8500 LPU - slegs pomp sterkte. Die een lewer nie 6000 Liter per uur en die ander 2500 Liter per uur - dit is nie ...

439 ha Farm in Alma

Modimolle (Nylstroom), Limpopo

1771 - 439 ha plaas in besit van n maatskappy. 120 ha lande met sand en leemgrond. Wildweringvir 3 kante van die plaas met 16 weikampe Beeswering in die 12 kampe. Alle kampe is toegerus met waterpunte, en of damme, 1 Sinkdam en 5 grond damme en rivier deur plaas. 3 Toegeruste boorgate met dompelpompe. Plaas is gedeeltelik plat, beesboerdery, voerkr...
1628 ha Senekal plaas te koop. Hierdie is een van die beste weidingsplase in die area met bogemiddelde goeie natuurlike weiding. LANDE: 400 ha 500 mm Diep lande wat l in n Noord/Suid rigting waar hulle hoofsaaklik mielies en sonneblom produseer. WEIDING 1150 goedopgepaste gemengde rooigras weiding. AANGEPLANTE WEIDING 30 ha Erogrostis lande 70 ha G...
1745 - Vaalwater Hoenderplaas te koop. 8 Hoenderhokke waarvan 7 gebruik word vir broilers en een is vir l henne. Stoorkamers vir voer vir hoenders. Oop skuur vir toerusting. 2 lande vir gewasse met besproeiing 2 Weidings kampe Skaapkraal en beeshanterings geriewe Afdakke vir 3 voertuie Werkskamer of motorhuis vir 2 voertuie plus motorhuis onder
Property Skaapkraal For Sale
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)